03/06/2015
Whoop whoop baie geluk julle twee sonskyn mensies!!
Dit was 'n pragtige dag by Hathersage vir David & Kristie se troue. Kristie het pragtig gelyk in haar Robyn Roberts rok. Daar was lekker gedans tot laataand saam met familie en vriende. David e...