Kontrei Kombuis - Gekookte Boerekos

Kontrei Kombuis - Gekookte Boerekos Daaglikse vars gekookte boerekos beskikbaar. Tussen 12 en 16 vleis geregte en 15 - 22 groente geregt

Tussen 12 en 16 vleis geregte en 15 - 22 groente geregte daagliks beskikbaar.

Gelukkige Vadersdag aan al die Pappa's. Geniet die dag!!
18/06/2017

Gelukkige Vadersdag aan al die Pappa's. Geniet die dag!!

Nie nodig im vooraf te bestel nie.
14/06/2017

Nie nodig im vooraf te bestel nie.

Voel vandag VREESLIK trots. 3de in die land, gestem deur Beeld-lesers. Dankie vir die ouens wat vir ons gestem het....on...
30/05/2017

Voel vandag VREESLIK trots. 3de in die land, gestem deur Beeld-lesers. Dankie vir die ouens wat vir ons gestem het....ons nie eers geweet ons was genomineer nie. Baie dankie ook vir almal se ondersteuning deur die jare!!

11/05/2017
19/12/2016

WEGNEEM KERSETE

Skaapboud
Individuele Hoenderpasteitjie
Gegeurde Rys
Gebakte Groenbone en spek gereg
Romerige Aartappelgereg
Sherry Wortels
Pampoentertjie

Kerfees “Trifle”
R100 Per Bord

Vir u om af te haal op Saterdag die 24ste voor 15h00.
Bring u eie glasborde of ons skep in polystyrene borde.
Bestellings sluit om Woensdag 21.12 om 16h00
Maryna: 082 451 7842
Madaleen: 082 706 3805
Landlyn: 012 567 6985

...and the countdown begins! Hou bene hou!!! Sien julle Dinsdag by Braam Pretorius 264!
30/10/2016

...and the countdown begins! Hou bene hou!!! Sien julle Dinsdag by Braam Pretorius 264!

18/09/2016

Vandag 18.09 se spyskaart:
Gebakte hoender
Gerookte varknek
Rys
Klapper patats
Gebakte botterskorsie
Groenbone
Stowe wortels

R60 per bord.
Ons is oop tot 2uur.

Whatch this space....vanaf 1ste November die nuwe tuiste van Kontrei Kombuis!!! 264 Braam Pretorius.
14/09/2016

Whatch this space....vanaf 1ste November die nuwe tuiste van Kontrei Kombuis!!! 264 Braam Pretorius.

Sondag 11.09 se Spyskaart:SkaapboudHoenderpasteiRysPampoentertLemoenwortelsRoomspinasieAartappelR60 per bord.
11/09/2016

Sondag 11.09 se Spyskaart:

Skaapboud
Hoenderpastei
Rys
Pampoentert
Lemoenwortels
Roomspinasie
Aartappel

R60 per bord.

08/09/2016

Op Sondag 11.09 se Spyskaart:

Skaapboud
Hoenderpastei
Rys
Pampoentert
Lemoenwortels
Roomspinasie
Aartappelgereg

R60 per bord.

Address

264, Braam Pretorius Street
Sinoville

Opening Hours

Monday 09:30 - 18:30
Tuesday 09:30 - 18:30
Wednesday 09:30 - 18:30
Thursday 09:30 - 18:30
Friday 09:30 - 18:30
Saturday 09:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 14:00

Telephone

012 567 6985

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kontrei Kombuis - Gekookte Boerekos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kontrei Kombuis - Gekookte Boerekos:

Share

Category