Happy Hippo Hire

Directions Contact the business

Happy Hippo Hire Hire kids,adult party stuff. Linen,crockery etc. Themed piñatas made to order Ons help graag diegene wat per geleentheid huur items benodig.

Ons voorsien kiddies sowel as volwasse items. Kontak ons gerus indien jy iets spesiaal soek. Indien moontlik, maak ons dit vir jou en jy kan dit dan by ons huur of koop. Ons het ook ‘n boetiek winkeltjie waar jy ‘n verskeidenheid unieke geskenke/ gebruiksartikels kan koop. Vra gerus vir ons pryslys.

13/10/2026
Al begin wonder oor Kersfees? Klop die spanning en beplan vroegtydig. Ons het tafels, stoele, tafeldoeke en breekware om...
13/10/2026

Al begin wonder oor Kersfees? Klop die spanning en beplan vroegtydig. Ons het tafels, stoele, tafeldoeke en breekware om jou tafel mee mooi te maak. Kontak 082 347 8031

Ons verhuur items vir jou klein geleentheid - tafels, stoele, tafeldoeke en eetgerei. Ons vergeet ook nie van die kleins...
07/10/2026

Ons verhuur items vir jou klein geleentheid - tafels, stoele, tafeldoeke en eetgerei. Ons vergeet ook nie van die kleinspan nie - tafeltjies, stoeltjies, tafel fokuspunte en fotoborde. Piñatas op bestelling. Kontak 082 347 8031

Verhuuring van tafels, stoele en tafeldoeke vir groot en klein. Ons het ook breekware, glase en eetgerei beskikbaar. Tal...
28/09/2026

Verhuuring van tafels, stoele en tafeldoeke vir groot en klein. Ons het ook breekware, glase en eetgerei beskikbaar. Talle kinder decor op aanvraag. Piñatas op bestelling. Kontak
082 347 8031

21/09/2026

Happy Hippo Hire verhuur:
Tafels vir groot en klein
Stoele vir groot en klein
Tafeldoeke vir groot en klein
Eetgerei
Tafelfokuspunte vir kinders
Fotoborde vir kinders

Piñatas op bestelling.
Kontak 082 347 8031

Op soek na items te huur vir jou klein geleentheid? Kontak ons vir tafels, stoele, eetgerei en glase. Kinder items soos ...
14/09/2026

Op soek na items te huur vir jou klein geleentheid? Kontak ons vir tafels, stoele, eetgerei en glase. Kinder items soos tafeltjies, stoeltjies en fotoborde ook beskikbaar. Piñatas op bestelling. Kontak 082 347 8031

Address

By Appointment
Secunda
2302

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Happy Hippo Hire posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Happy Hippo Hire:

Shortcuts

Share