12/08/2025
Ons 360 Photobooth was reg in die middel van die aksie by ’n glansvolle 12de verjaarsdagviering – en ons kan met sekerheid sê: dié kinders het model-moves vir dae! 😎✨Daar was draaie, dansies, superstar poses en lekker lag – elke video ’n treffer! Ons hou daarvan om pret saam met jong harte vas te vang – en hierdie party het beslis ons harte gesteel. 💖Dankie dat ons deel kon wees van die glitter en giggles! 🌈📸🎂