Die Houtstokker Nuusblad

Die Houtstokker Nuusblad Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die Houtstokker Nuusblad, No. 8 Suikerbos Close Hoogland Saldanha, Saldanha.
(1)

Die 2de Houtstokker is beskukbaar!Dit is ook aanlyn beskikbaar op https://radiohoutstok.fm/wp-content/uploads/2025/10/Ho...
09/10/2025

Die 2de Houtstokker is beskukbaar!

Dit is ook aanlyn beskikbaar ophttps://radiohoutstok.fm/wp-content/uploads/2025/10/Houtstokker-Oktober-2025-Uitgawe-002.pdf

24/09/2025

Die volgende uitgawe sal die 2de Oktober 2025 beskikbaar wees!

Die volgende uitgawe van Die Houtstokker verskyn op die 2de Oktober 2025.
19/09/2025

Die volgende uitgawe van Die Houtstokker verskyn op die 2de Oktober 2025.

Die 1ste Uitgawe van Die Houtstokker Nuusblad het behoorlik van die rakke afgevlieg! 2de uitgawe kom die 25ste September...
14/09/2025

Die 1ste Uitgawe van Die Houtstokker Nuusblad het behoorlik van die rakke afgevlieg!

2de uitgawe kom die 25ste September uit!

Jy kan hom hier aanlyn lees!https://radiohoutstok.fm/wp-content/uploads/2025/09/Houtstokker-September-2025.pdf

10/09/2025

Jy kan nou die eerste Die Houtstokker Nuusblad aanlyn lees.

chrome-extensio://efaidnbmnnnibpcajpcglclefindmkaj/https://radiohoutstok.fm/.../Houtstokker-September-2025.pdf

Whoop Whoop! The Eagle 🦅 has landed!Die elektroniese weergawe van die Houtstokker Nuusblad  sal later vanaand na die amp...
10/09/2025

Whoop Whoop! The Eagle 🦅 has landed!

Die elektroniese weergawe van die Houtstokker Nuusblad sal later vanaand na die amptelike bekendstelling vrygestel word hier sowel as op die Houtstok FM Facebookblad.

Sal ook more n volledige lys plaas van waar jy jou afskrif van die Houtstokker Nuusblad kan kry.

Byvoorbaat dankie vir julle geduld!

09/09/2025

Die eerste uitgawe van Die Houtstokker Nuusblad sal die 10de September 2025 om 19H00 bekend gestel word.

Dit sal in gedrukte formaat sowel as elektroniese formaat beskikbaar wees.

Meer inligting met betrekking tot waar die gerdukte nuusblad beskikbaar sal wees en die elektroniese link sal Donderdag die 11de September op die lug op Houtstok FM sowel as op sosiale media bekend gemaak word.

Vir meer inlingting om te adverteer of vir enige ander navrae stuur 'n epos na [email protected] of kontak ons op 022 880 0122

13/05/2025

Meer inligting volg binnekort

Address

No. 8 Suikerbos Close Hoogland Saldanha
Saldanha
7397

Telephone

+27228800122

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Houtstokker Nuusblad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share