07/06/2026
🌿 Kos met hart. Gehalte met liefde.
Dankie aan elke kliënt wat reeds Huis & Hart Kombuis ondersteun. Ons sien daarna uit om deel te wees van nog baie spesiale herinneringe, vieringe en geleenthede.
📍 Verjaarsdae | Baby Showers | Bridal Showers | Korporatiewe Funksies | Familiebyeenkomste | Begrafnisse en meer.
📞 066 421 4538
Maak jou volgende event maklik... ons hanteer die kos! ❤️