Wedding/Party Adverts

Wedding/Party Adverts Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Wedding/Party Adverts, Event Planner, Suid-Afrika, Rustenburg.

17/07/2014

bruid van die jaar 2014: aandag alle bruide getroud tussen 1 januarie 2013-19 julie 2014 kan inskryf.... tydens ons bruidskou by de rust in die vrystaat bied ons n bruid van die jaar kompetisie aan. R150 inskrywingsfooi, 3 fotos en n beskrywing van jou troudag word benodig. fotos word op facebook geplaas en familie en vriende moet dit gaan like. die top 5 met meeste likes dring dan deur na volgende rondte waar julle getreat word in kroonstad die 9de augustus en dan voor n paneel verskyn en hulle net meer moet vertel van jou troudag. die wenner word dan by de rust net buite welkom aangekondig.. pryse op die spel vir die top 5: spa vouchers vir bruid en haar man, n haartreatment die 9de,juwele,skoonheidsprodukte,vouchers, prys vir die wenner: n romantiese aand vir twee, n fotoboek van 30 blaaie, n paar egte leer westernboots, n 300x300mm foto op hout gegraveer, n couple shoot, egte perel juwele, eetbewyse, en nog vele meer... hoe gouer julle inskryf hoe meer tyd het julle om like te kry so opskud kompetisie sluit die 26ste julie... indien gereel word sal daar uitstel gegun word tot die 30ste julie 2014

31/01/2013

Hout trou benodigdhede... Noem dit en ons sny dit vir jou. Tafelname,tafelnommers,dankie sleutelhouers,mnr&mev woorde vir die hoof tafel en nog vele meer. Inbix gerus vir kwotasie

28/06/2012

⌣̊┈̥-̶̯͡»̶̥♡◦∙°Grant Photography°∙◦♡»̶̥-̶̯͡┈̥⌣̊

*Weddings (Photos, DVD, DJ)
*Model Portfolios
*Matric Farewells
*Couples
*Family Portraits
*Pregnancy
*New Born Baby
*Children
*Children Parties
*Corporate Functions

Grant Photography: (http://m.facebook.com/profile.php?v=feed&id=161568330629182&refid=17)

As Photographers we guarantee the finest quality and consistency in our work. We have a proven track record and experience in transforming special moments into memories to treasure for a lifetime.

Wilna Williams
Grant Photography
083 758 0157
BBM PIN: 261D574B
Email: [email protected]

𝑬𝒍𝒆𝒈𝒂𝒏𝒄𝒆 𝒘𝒊𝒕𝒉 𝑪𝒓𝒆𝒂𝒕𝒊𝒗𝒊𝒕𝒚

Documentary

Wie van Julle trou Tussen September en December 2012?Die spesiale aanbod vir R4500.00 kan jou droomdag sprokies mooi maa...
25/06/2012

Wie van Julle trou Tussen September en December 2012?
Die spesiale aanbod vir R4500.00 kan jou droomdag sprokies mooi maak!!

* gratis kosultasie ELKE KEER!
* vir elke 40uitnoding trou kaartjies. maak ons 10 gratis
* 35 edit photos op cd van die paartjie voor troue "couple shoot"
* full wedding planning:
(sluit in: visit venue sites x3 saam Bruidspaar!
Email en telefoon oproepe, onganiseer troue volgens bruidspaar se vereiste!
Help met kleur en tema beplanning!!
* teenwoordig op troudag sodat die spesiale dag glad verloop!

Aanbod geldig tot einde Augustus:

Vir meer inluigting:
www.weddingsbyhannah.co.za
(Bbm pin: 26E6C4AE)
Cell: 079 925 8962
Email: [email protected]
Asook:
volg ons page by:
Weddings By Hannah
Bruidsgids 2012: bl 92

Indien ander trou-datum het kan jy my nogsteeds kontak vir die ander goedkoper pakkette!

To have a perfect Wedding anywhere in South Africa,Weddings by Hannah, is renowned as one of South Africa's leading Wedding coordinators!

http://www.heirloomhourglass.com/
20/06/2012

http://www.heirloomhourglass.com/

Heirloom Hourglass Wedding Unity Sand Ceremony, Create An Heirloom On Your Wedding Day, fill with sand and memories from your beach wedding or travels. Sand Ceremony Sets, Sand Ceremony Wording.

20/06/2012

Dannica Marx Muller
D’s Creations & Photography
Winter is hier kyk na my "SPECIAL"
Van af die 10 Junie tot die 24 Junie 2012
Paket 1
2 ure sessie
1 cd
R750.00
Paket 2
2ure sessie
20 poskaart groote fotos 2 x A4 fotos in rame
1 x Cd
R1500.00
Dannica Marx
0713336571
[email protected]

18/06/2012

Wilma Steyn
Hiermee my page EX-DEO Wedding and function Co-ordinator. Ek lewer 'n volledige pakket en daardeer spaar jy baie onnodige uitgawes! 'Like' asb my pages.

16/06/2012

Gan jy trou, n dinee, besigheids ete, is kersfees ou reeling die jaar, wat die geleentheid mag wees, n mooi versierde tafel lyk altyd goed endeftug, daarvoor maak ek vir jou servetringe na jou smaak. Idiale geskenk ook vir n trou, kombuistee, moedersdag, vir n verjaarsdag ens besoek my webblad alle inligting daar verkrygbaar. Ek het nie pryslys nie, koste word bepaal op doe soort krale en fatsoene wat jy verkies www.ringsandthings.co.za. Dankie. Gerda

Rings and things, www.ringsandthings.co.za

13/06/2012

Ciska Matthews Barnard
Stel jy dalk belang in 'n gratis VIP kaartjie na die Middag Tee by Lombardi Boutique Hotel op 24 Junie 2012?
Gaan 'like' my Ciska Barnard Couture fb page sodat ek vir jou meer besonderhede kan stuur...
Daar is geen verskuilde motiewe net soos 'n bridal expo!

12/06/2012

Rochieta Boetiek
Ons wil 'n designers kompetisie hou waar mense jou idee moet like. Jy hoef nie 'n bestaande designer te wees nie. Jy kan enige rok of bykomstigheid ontwerp wat jy d**k uniek is. Die wenner staan kans om 50 % afslag op haar rok of bykomstigheid wat ontwerp is te wen en ons maak dit vir jou (indien patroon of idee gepas is om gemaak te word). t&c's [email protected]

Address

Suid-Afrika
Rustenburg
0300

Telephone

+27727348091

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wedding/Party Adverts posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category