Dans Saterdagaand - The Dance Palace

Dans Saterdagaand - The Dance Palace Welkom by DANS SATERDAGAAND by The Dance Palace πŸ’ƒπŸ•Ί Sluit elke Saterdag by ons aan vir 'n aand vol dans, goeie musiek en lekker geselligheid.

22/07/2025
Dankie aan elkeen wat Saterdagaand so spesiaal gemaak het - ons sien julle weer hierdie Saterdag!
14/04/2025

Dankie aan elkeen wat Saterdagaand so spesiaal gemaak het
- ons sien julle weer hierdie Saterdag!

πŸ“Έ DANS SATERDAGAAND -nog 'n aand vol ritme en pret!Tag jouself en jou vriende as jy op β€˜n foto is! πŸ“·πŸ‘‡
10/03/2025

πŸ“Έ DANS SATERDAGAAND -nog 'n aand vol ritme en pret!
Tag jouself en jou vriende as jy op β€˜n foto is! πŸ“·πŸ‘‡

03/03/2025
"πŸŽ‰ Wat β€˜n ongelooflike Dans Saterdagaand - The Dance Palace ! Die vloer was vol energie en ons gaste het die aand regtig...
03/03/2025

"πŸŽ‰ Wat β€˜n ongelooflike Dans Saterdagaand - The Dance Palace ! Die vloer was vol energie en ons gaste het die aand regtig geniet!
πŸ“Έ

πŸ“Έ DANS SATERDAGAAND – Wat 'n Aand! πŸ’ƒπŸ•ΊOns het weer β€˜n ongelooflike Saterdagaand gehad vol ritme, energie en heerlike kuie...
24/02/2025

πŸ“Έ DANS SATERDAGAAND – Wat 'n Aand! πŸ’ƒπŸ•Ί
Ons het weer β€˜n ongelooflike Saterdagaand gehad vol ritme, energie en heerlike kuier! Dankie aan almal wat saam gedans en die vloer laat leef het. 🎢πŸ”₯

Kyk net na hierdie fantastiese oomblikke van die aand! Was jy daar? Tag jouself en jou dansmaats! πŸ‘‡πŸ“·

Sien jou hierdie Saterdag vir nog β€˜n dans vol pret en passie! πŸ’ƒβœ¨

πŸ’ƒπŸ•Ί DANS SATERDAGAAND – Valentyns Beste Aangetrek & Hoogtepunte! ❀️✨Wat β€˜n ongelooflike Saterdagaand! πŸ’– Ons het gesien ho...
17/02/2025

πŸ’ƒπŸ•Ί DANS SATERDAGAAND – Valentyns Beste Aangetrek & Hoogtepunte! ❀️✨

Wat β€˜n ongelooflike Saterdagaand! πŸ’– Ons het gesien hoe julle die dansvloer rock Γ©n julle beste Valentyns-uitrustings wys! 🌹🎢

🎭 Baie geluk aan ons Beste Aangetrek wenners! Julle het die romantiese atmosfeer perfek vasgevang.

Dankie aan almal wat deel was van hierdie spesiale aand! Sien ons julle weer hierdie Saterdag? πŸ˜‰

πŸ“ DANS SATERDAGAAND by The Dance Palace
πŸ“… Elke Saterdag – Moenie dit misloop nie!

Tag jouself en jou dansmaat! πŸ†πŸ’ƒ

Address

336 Ontdekkers Road
Roodepoort
1725

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dans Saterdagaand - The Dance Palace posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share