06/07/2026
🏃♂️ Help Heinrich om Istanbul toe te gaan! 🇹🇷
Heinrich het die geleentheid gekry om volgende jaar aan 'n internasionale atletiekbyeenkoms in Istanbul deel te neem.
Ons mikpunt is om 1 000 Meer as Genoeg "Legend" koekies te verkoop om sy droom moontlik te maak. 🍪
Elke koekie wat jy koop, bring hom een stap nader aan Istanbul!
💛 Dankie vir elke bestelling en elke deel van hierdie plasing.
📞 Bestellings: Simonè 0749950613