Tienie's

Tienie's Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tienie's, Caterer, 34 Ontdekkers Road, Princess, Roodepoort.

15/12/2022
Pouse is tyd om te speel en te verken. Niemand het tyd vir vervelige en eentonige kosblikke gevul met geen kreatiwiteit ...
22/04/2022

Pouse is tyd om te speel en te verken. Niemand het tyd vir vervelige en eentonige kosblikke gevul met geen kreatiwiteit nie. Al wat ons wil doen is speel en hardloop..o ja en droëwors eet. Kry ons gerieflike klaar opgemaakte klein happies wat bestaan uit droëwors of biltong. Net genoeg vir daai vinnige snack.
Whatsapp: +27 72 200 6150

Ons wil nie graag die gek skeer met Eskom nie, maar dit is amper onmoontlik. Ons kan nie jou help met krag nie, maar kan...
13/04/2022

Ons wil nie graag die gek skeer met Eskom nie, maar dit is amper onmoontlik. Ons kan nie jou help met krag nie, maar kan wel uithelp met n lekker happie vir die beurtkrag. Tenminste hoef jy nie honger in die donker te sit nie. Van biltong tot droë wors. Plaas jou bestelling vandag nog.
Whatsapp: Tienie’s 072 200 6150

Ons stel bekend, ons nuwe Chilli Sticks.Hy is net so warm soos n kermis kerrie. Net genoeg om jou te laat bloos.
08/04/2022

Ons stel bekend, ons nuwe Chilli Sticks.
Hy is net so warm soos n kermis kerrie. Net genoeg om jou te laat bloos.

Address

34 Ontdekkers Road, Princess
Roodepoort
1724

Telephone

+27722006150

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tienie's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category