Diamond Hill Venue

Diamond Hill Venue Diamond Hill Venue Designed in the Tuscan style, our main chapel and hall are set in peaceful surroundings, featuring paved walkways and flowing fountains.

Surrounded by natural rock formations and offering a spectacular, panoramic view, Diamond Hill is indeed that rarest of gems - an ideal venue for a memorable event. The chapel's main window offers a breathtaking sunset view and this venue can accommodate 80 to 170 guests. To round this romantic day off the bridal couple can stay in our Tuscan style honeymoon suite. Our professional team guarantees

outstanding event coordination, personal service and attention to detail. With a variety of catering options, Diamond Hill offers a diverse selection of menus. Delectable dishes, tasteful presentation and a full cash bar services form part of the package. Contact us on the details below to make your special day unforgettable!

Ons een buurman is ’n byeboer, so ons kry gereeld van die kleinste gaste wat kom help om ons plante mooi te hou. Beplan ...
29/08/2026

Ons een buurman is ’n byeboer, so ons kry gereeld van die kleinste gaste wat kom help om ons plante mooi te hou.

Beplan jy ’n spanbou of werksfunksie?
Kom kuier gerus by Diamond Hill en ervaar ons unieke plaasomgewing.

📞 Kontak ons vandag by 083 709 3197 om meer uit te vind!

Die uitsig, die veld en die geboue – alles is deel van die ervaring. Soek jy ’n unieke plek vir fotos vir jou huis, besi...
24/08/2026

Die uitsig, die veld en die geboue – alles is deel van die ervaring.

Soek jy ’n unieke plek vir fotos vir jou huis, besigheid of sosiale media?

Kontak ons vandag by 083 709 3197 om meer van Diamond Hill Country Venue uit te vind.

21/08/2026

Soos ons deur die veld by Diamond Hill stap, besef ons weer hoe mooi die natuur rondom ons is.

Die omgewing is reeds só pragtig dat daar min versiering nodig is om ’n spesiale atmosfeer te skep.

Beplan jy jou volgende funksie of troue?
Kontak ons vandag by 083 709 3197 en ontdek wat Diamond Hill Country Venue vir jou kan bied.

’n Troue is meer as net ’n spesiale dag — dit is ’n verbond tussen jou en jou lewensmaat, voor God. Beplan jy om te trou...
20/08/2026

’n Troue is meer as net ’n spesiale dag — dit is ’n verbond tussen jou en jou lewensmaat, voor God.

Beplan jy om te trou?
Laat ons jou help om jou spesiale dag onvergeetlik te maak.

Kontak ons vandag by 083 709 3197 om meer uit te vind oor wat Diamond Hill Country Venue vir jou kan bied.

Die ware inwoners van Diamond Hill County Venue. Die voëls is slegs 'n paar van die pragtige voëls by die venue.Kort jy ...
19/08/2026

Die ware inwoners van Diamond Hill County Venue. Die voëls is slegs 'n paar van die pragtige voëls by die venue.

Kort jy verblyf?
Kontak Magdaleen vandag by 083 709 3197 om meer van Diamond hill se verblyf opsies te leer.

BRSA het onlangs ’n heerlike funksie by Diamond Hill Country Venue gehou! Beplan jy ’n funksie?Kontak Magdaleen by 083 7...
18/08/2026

BRSA het onlangs ’n heerlike funksie by Diamond Hill Country Venue gehou!

Beplan jy ’n funksie?
Kontak Magdaleen by 083 709 3197 vandag en vind uit wat Diamond Hill vir jou kan bied.

Fotos deur : Stef ♞

Ons is ongelooflik opgewonde om ons splinternuwe handelsmerk met julle te deel, en om saam met julle hierdie mooi mylpaa...
06/08/2026

Ons is ongelooflik opgewonde om ons splinternuwe handelsmerk met julle te deel, en om saam met julle hierdie mooi mylpaal te vier.

Ons is 'n familie van kunstenaars wat vir die natuur lewe, en wat 'n pad saam met die Here stap. Dit is hierdie selfde pad wat ons in ons handelsmerk wou uitbeeld.

Ons wil graag hê jy moet die gevoel onthou wanneer jy deur die boomlaning ry — wetende dat jou mooi dag daar op die heuwel voor jou lê. In ons handelsmerk word jy deur die bome gelei tot by die kruis wat net bo die kapel sigbaar is; vir ons 'n pragtige metafoor van hoe ons eie pad na die Kruis gelei word.

Dit is die weg, wandel daarop. — Jesaja 30:21 ✝️

Ons kan nie wag om hierdie nuwe hoofstuk met julle te deel nie. 🤍

Bespreek vandag by Diamond Hill. Troues | Funksies | Verblyf

Hierdie historiese pioniershuisie op Diamond Hill is oorspronklik vir 'n fliek gebou en is vandag nog een van ons gewild...
31/07/2026

Hierdie historiese pioniershuisie op Diamond Hill is oorspronklik vir 'n fliek gebou en is vandag nog een van ons gewildste en mees unieke foto-sessie plekke.

Reg vir jou eie foto-sessie?
Kontak ons vandag by 083 709 3197 nog om jou datum te bespreek en verseker 'n agtergrond met pure karakter.

https://linko.page/diamondhill

Waar slaap jy tydens Kragdag?Vermy die verkeer en bly oor by Diamond Hill Country Venue – slegs 800 m vanaf die ekspoter...
27/07/2026

Waar slaap jy tydens Kragdag?

Vermy die verkeer en bly oor by Diamond Hill Country Venue – slegs 800 m vanaf die ekspoterrein.

Ons bied gerieflike kamers in 'n rustige omgewing, perfek vir jou Kragdag-kuier.

Hoe bespreek jy?

Bel of WhatsApp Magdaleen by 083 709 3197 om meer oor die kamers en venue uit te vind, of om jou kamer vandag nog te bespreek.

Address

Rayton

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 16:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27828880194

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Diamond Hill Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Diamond Hill Venue:

Shortcuts

Share

Category