26/01/2026
๐ฅณPartytjie pakket VERHURINGS!
โ๏ธFOTO dien as voorbeeld en sommige items mag verskil afhangende wat in voorraad is.
โ๏ธKliรซnt stel self op.
โ๏ธEk gee alles wat jy benodig soos op die foto en tafel.
โ๏ธEkstra ballon dekor word apart bereken.
โ๏ธ๏ธ10 Maats - R1200
โ๏ธBESPREKINGS IS NOODSAAKLIK!!!