Silk Floral Surroundings - Flower Rentals

Silk Floral Surroundings - Flower Rentals Quality silk flower bouqets for rent on monthly rotation basis for any space or occasion We also do flowers for parties,events and weddings.
(2)

Silk Floral Surroundings is a silk flower rental company where you can rent silk flower bouqets monthly for your business, waiting room, reception, church service or house. We only use good quality silk flowers that looks like real flowers! Fresh flowers only last a few days but silk flowers last longer in the office for half the price. Please contact me for a quote.

๐ŸŒธ Pretty in pink, every petal a pop of joy ๐ŸŒธMaandelikse syblom ruiker rotasies op huur basis, geen kontrak.Gee kleur & l...
12/06/2026

๐ŸŒธ Pretty in pink, every petal a pop of joy ๐ŸŒธ

Maandelikse syblom ruiker rotasies op huur basis, geen kontrak.Gee kleur & lewe aan jou spasie!

Kontak
072 171 2801

๐ŸŒผ Helder en vrolik by PWC ๐ŸŒผDankbaar vir groter besighede wat kleiner besighede ondersteun!Maandelikse rotasie van pragti...
11/06/2026

๐ŸŒผ Helder en vrolik by PWC ๐ŸŒผ
Dankbaar vir groter besighede wat kleiner besighede ondersteun!

Maandelikse rotasie van pragtige syblom-rangskikkings om huise, kantore, hotelle, skole, hospitale, gastehuise, spreekkamers en ontvangsareas, salonne, restaurante, ens op te helder.

Ons lewer elke maand โ€™n nuwe rangskikking af.

๐Ÿ“ฑ Kontak: 072 171 2801
๐Ÿ“ Worcester
๐Ÿ“ Rawsonville

Kleur & styl by Dr Middleton se ontvangs.Baie dankie dat jul 'n klein besigheid ondersteun!Maandelikse rotasie van pragt...
10/06/2026

Kleur & styl by Dr Middleton se ontvangs.
Baie dankie dat jul 'n klein besigheid ondersteun!

Maandelikse rotasie van pragtige syblom-rangskikkings om huise, kantore, hotelle, skole, hospitale, gastehuise, spreekkamers en ontvangsareas, salonne, restaurante, ens op te helder.

Ons lewer elke maand โ€™n nuwe rangskikking af.

๐Ÿ“ฑ Kontak: 072 171 2801
๐Ÿ“ Worcester
๐Ÿ“ Rawsonville

'n Elegante 'pop of pink' by ๐—•๐—•๐—ž!Baie dankie vir jul ondersteuning!Maandelikse rotasie van pragtige syblom-rangskikkings...
09/06/2026

'n Elegante 'pop of pink' by ๐—•๐—•๐—ž!
Baie dankie vir jul ondersteuning!

Maandelikse rotasie van pragtige syblom-rangskikkings om huise, kantore, hotelle, skole, hospitale, gastehuise, spreekkamers en ontvangsareas, salonne, restaurante, ens op te helder.

Ons lewer elke maand โ€™n nuwe rangskikking af.

๐Ÿ“ฑ Kontak: 072 171 2801
๐Ÿ“ Worcester
๐Ÿ“ Rawsonville

Selfs in 'n besige werksdag is daar plek vir iets mooi.'n Rustige, elegante hoekie by Africa Biomass Company, baie danki...
08/06/2026

Selfs in 'n besige werksdag is daar plek vir iets mooi.
'n Rustige, elegante hoekie by Africa Biomass Company, baie dankie vir jul ondersteuning van 'n klein besigheid!

Syblom ruikers is ideaal om enige beaigheids perseel bietjie styl, elegansie en kleur te gee.

Kontak
072 171 2801

Syblomme ruikers aflewering selfs in die reรซn
05/06/2026

Syblomme ruikers aflewering selfs in die reรซn

๐Ÿ’ ๐‘ฉ๐’๐’๐’Ž๐’Ž๐’† ๐’˜๐’‚๐’• ๐’…๐’Š๐’† ๐’“๐’–๐’Š๐’Ž๐’•๐’† ๐’‚๐’‚๐’๐’—๐’–๐’ ๐’”๐’๐’๐’…๐’†๐’“ ๐’๐’Ž ๐’‚๐’‚๐’๐’…๐’‚๐’ˆ ๐’‚๐’‡ ๐’•๐’† ๐’๐’†๐’†๐’Ž ๐Ÿ’'n Mooi blomrangskikking kan warmte, kleur en elegansie by e...
04/06/2026

๐Ÿ’ ๐‘ฉ๐’๐’๐’Ž๐’Ž๐’† ๐’˜๐’‚๐’• ๐’…๐’Š๐’† ๐’“๐’–๐’Š๐’Ž๐’•๐’† ๐’‚๐’‚๐’๐’—๐’–๐’ ๐’”๐’๐’๐’…๐’†๐’“ ๐’๐’Ž ๐’‚๐’‚๐’๐’…๐’‚๐’ˆ ๐’‚๐’‡ ๐’•๐’† ๐’๐’†๐’†๐’Ž ๐Ÿ’

'n Mooi blomrangskikking kan warmte, kleur en elegansie by enige ruimte voeg.

Hierdie syblomruikers by United Family Church skep 'n verwelkomende atmosfeer wat dag nรก dag netjies en vars lyk, sonder water, versorging of vervanging.

๐ŸŒธ Lyk elke dag mooi en netjies
๐ŸŒธ Geen water of onderhoud nodig nie
๐ŸŒธ Perfek vir kerke, ontvangsareas en kantore
๐ŸŒธ Hoรซ kwaliteit syblomme met 'n realistiese voorkoms
๐ŸŒธ Beskikbaar op huur basis

Ons help jou om enige ruimte meer uitnodigend en stylvol te maak, sonder die voortdurende koste van vars blomme.

๐Ÿ“ฑ WhatsApp: 072 171 2801

โœจ ๐‘บ๐’•๐’š๐’๐’—๐’๐’๐’๐’† ๐’…๐’†๐’Œ๐’๐’“. ๐‘ฎ๐’†๐’†๐’ ๐’Ž๐’๐’†๐’Š๐’•๐’†. ๐‘ต๐’†๐’• ๐’Ž๐’๐’๐’Š. โœจ

03/06/2026

๐ŸŒฟ ๐‘ด๐’๐’๐’Š ๐’ƒ๐’๐’๐’Ž๐’Ž๐’† ๐’”๐’๐’๐’…๐’†๐’“ ๐’…๐’Š๐’† ๐’Ž๐’๐’†๐’Š๐’•๐’† ๐ŸŒฟ

Wil jy jou kantoor, ontvangsarea, salon, gastehuis of huis ophelder sonder die gesukkel van vars blomme?

Ons syblomruikers bring kleur en styl na enige ruimte, sonder water, sonlig of onderhoud.

๐ŸŒธ Lyk die hele maand vars en netjies
๐ŸŒธ Geen water of versorging nodig nie
๐ŸŒธ Bekostigbare alternatief vir vars blomme
๐ŸŒธ Perfek vir kantore, besighede en huise
๐ŸŒธ Moderne syblomme lyk ongelooflik realisties

Ons bied maandelikse huurpakkette met gereelde vervanging sodat jou spasie altyd vars en uitnodigend lyk.

๐Ÿ“ฑ WhatsApp: 072 171 2801

โœจ ๐‘บ๐’•๐’š๐’๐’—๐’๐’๐’๐’† ๐’…๐’†๐’Œ๐’๐’“. ๐‘ฎ๐’†๐’†๐’ ๐’Ž๐’๐’†๐’Š๐’•๐’†. ๐‘ฎ๐’†๐’†๐’ ๐’๐’๐’…๐’†๐’“๐’‰๐’๐’–๐’…. ๐‘ต๐’†๐’• ๐’Ž๐’๐’๐’Š. โœจ

๐ŸŒฟ ๐—•๐—น๐—ผ๐—บ๐—บ๐—ฒ๐—ฝ๐—ฟ๐—ฎ๐—ด ๐˜„๐—ฎ๐˜ ๐—ต๐—ผ๐˜‚... ๐˜€๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—บ๐—ผ๐—ฒ๐—ถ๐˜๐—ฒ ๐ŸŒฟSyblomme is die ideale oplossing vir ontvangsareas, kantore, salonne, gastehu...
01/06/2026

๐ŸŒฟ ๐—•๐—น๐—ผ๐—บ๐—บ๐—ฒ๐—ฝ๐—ฟ๐—ฎ๐—ด ๐˜„๐—ฎ๐˜ ๐—ต๐—ผ๐˜‚... ๐˜€๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—บ๐—ผ๐—ฒ๐—ถ๐˜๐—ฒ ๐ŸŒฟ

Syblomme is die ideale oplossing vir ontvangsareas, kantore, salonne, gastehuise, restaurante en selfs jou huis.

Waarom syblomme?
๐ŸŒธ Geen water of sonlig nodig nie
๐ŸŒธ Bly die hele maand vars en mooi
๐ŸŒธ Bekostigbare dekor-oplossing
๐ŸŒธ Omgewingsvriendelik en herbruikbaar
๐ŸŒธ Moderne syblomme lyk ongelooflik eg

Maandelikse Huurpakkette
Geen kontrak

๐Ÿ“ž 072 171 2801

๐—ฆ๐˜๐˜†๐—น๐˜ƒ๐—ผ๐—น๐—น๐—ฒ ๐—ฏ๐—น๐—ผ๐—บ๐—บ๐—ฒ. ๐—š๐—ฒ๐—ฒ๐—ป ๐—ผ๐—ป๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐—ต๐—ผ๐˜‚๐—ฑ.

01/06/2026

Syblom ruikers verskaf bekostigbare styl & elegansie by 'n troue gehou by Karoo Proviant

Kontak my gerus indien jy ruikers benodig vir enige spasie of geleentheid
072 171 2801

Address

Ruigtevlei
Rawsonville
6845

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Silk Floral Surroundings - Flower Rentals posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Silk Floral Surroundings - Flower Rentals:

Share

Category