22/01/2026
๐ ๐ฅ๐๐ก๐๐๐ข๐ก๐ง๐๐๐ก ๐๐ข๐จ๐๐๐๐๐ฆ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฒ โ ๐ข๐ก๐ฆ ๐๐จ๐ก๐ฆ๐ง๐๐ก๐๐๐ฅ๐ฆ ๐๐ฆ ๐ฉ๐๐ฆ! ๐
Die RPA is trots om aan te kondig: Ons kunstenaars vir die ๐ฅ๐ฎ๐ป๐ฑ๐ณ๐ผ๐ป๐๐ฒ๐ถ๐ป ๐๐ผ๐๐ฒ๐ณ๐ฒ๐ฒ๐ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฒ is vas en gereed om die verhoog te laat skud! ๐ซ
Van ๐ฎ๐ณ, ๐ฎ๐ด ๐๐ฒ๐ฏ๐ฟ๐๐ฎ๐ฟ๐ถ๐ฒ ๐๐ผ๐ ๐ญ ๐ ๐ฎ๐ฎ๐ฟ๐ ๐ฎ๐ฌ๐ฎ๐ฒ by ๐๐๐จ๐ฏ๐ ๐๐ฅ๐ฅ ๐
๐ฎ๐ง๐๐ญ๐ข๐จ๐ง๐ฌ โ ๐๐๐ ๐๐๐ณ๐๐ซ ๐๐ญ๐ซ๐๐๐ญ, ๐๐๐ง๐๐๐จ๐ง๐ญ๐๐ข๐ง
Ons het van die beste Afrikaanse kunstenaars vasgepen vir julle:
๐๐ฟ๐ฎ๐ป๐ป๐ฎ | ๐๐ฒ๐ฟ๐ป๐ถ๐ฐ๐ฒ | ๐ฆ๐๐ฒ๐๐ฒ | ๐๐ฟ๐ผ๐ผ๐ผ๐บ๐๐ถ๐ป๐ฑ๐ฟ๐ผ๐ผ๐บ | ๐ง๐ฎ๐ป๐๐ฎ ๐ฉ | ๐๐ต๐ฎ๐ฝ๐ถ | ๐๐ผ๐ฑ๐ผ | ๐๐น๐ผ๐ณ๐ณ | ๐๐ฒ๐๐ป๐ถ๐ป๐ด | ๐๐ต๐ฟ๐ถ๐ ๐ฆ๐๐ฒ๐๐ป | ๐๐ฝ๐ฝ๐ฒ๐น ๐ถ
Die volledige program is binnekort beskikbaar! Hou ons blad dop. ๐ฃ Besoek gerus ons webwerf: https://gouefees.co.za/
Kom ons maak dit die beste Gouefees nog โ bring die hele familie, dans onder die sterre en skep herinneringe wat goud werd is! ๐ โจ