14/05/2025
Koekproe? Ja asseblief! ππ Ons het sΓ³ lekker saam met ons paartjie gekuier en geproe aan die heerlikste troukoeke β dis βn moeilike werk, maar iemand moet dit doen! π Elke geur was βn wenner, en die groot dag raak net al hoe lekkerder!