08/10/2026
Warm dae vra vir waterpret! βοΈπ¦
Laat die kinders gly, spat en baljaar terwyl julle saam kuier. Ons waterglybaan is te huur vir verjaarsdagpartytjies of sommer βn lekker naweek in die tuin! π₯³
π² Stuur ons βn boodskap vir pryse en beskikbaarheid en bespreek jou datum.