Die HAP Koffiehuis

Die HAP Koffiehuis Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Die HAP Koffiehuis, Performance & Event Venue, 115 Malherbe Straat, Capital Park, Pretoria.
(1)

A hidden gem where stories brew, music flows, & memories are made.From book readings & poetry nights to baby showers, bridal teas & intimate events — plus a touch of heritage with our Taal Museum.Your go-to spot for all things creative & unforgettable

Kom ondersteun die Springbokke by die HAP Koffiehuis hierdie Saterdag!
19/08/2026

Kom ondersteun die Springbokke by die HAP Koffiehuis hierdie Saterdag!

Die HAP Koffiehuis is trots om aan te kondig, die 2de wynproe van ons eie Wynkopersklub, in samewerking met Chris Kreef ...
12/08/2026

Die HAP Koffiehuis is trots om aan te kondig, die 2de wynproe van ons eie Wynkopersklub, in samewerking met Chris Kreef van Wine Guru Africa. Ons 2de proe-en-koop geleentheid gebeur op Vrydag 21 Augustus, hierdie keer bring Chris 10+ wyne uit sy kelder, insluitend 'n paar klub bargains, iets van Ashton Wines en iets van Bergsig. Kaartjies is spotgoedkoop tee R195 pp en sluit in jou proefooi van 10+ wyne en heerlike HAP ete gemaak deur Jo en haar span! Om te bespreek, kliek net hier en vul die vormpie in asb? Jy kan ook die QR-kode scan vir die besprekingsvorm.

Proe-en-Koop Klub Sitplek is beperk tot 30 ernstige wynkopers vir die proe geleentheid. Wyndrinkers word genooi na Die HAP Koffiekroeg se 2de Wynkopersklub proe, met WINE GURU AFRIKA, aangebied deur Chris Kreef. Kom proe 10+ uitstekende wyne wat persoonlik deur ons paneel gekies is vir jou. Ons wyne...

Kom ondersteun die springbokke vanuit die HAP hierdie naweek! Dalk kry jy net n springbokkie verniet😜
06/08/2026

Kom ondersteun die springbokke vanuit die HAP hierdie naweek! Dalk kry jy net n springbokkie verniet😜

29/07/2026

Bespreek jou volgende funksie by die HAP koffiehuis.. Als uit jou hande, jy kan net ontspan..
29/07/2026

Bespreek jou volgende funksie by die HAP koffiehuis.. Als uit jou hande, jy kan net ontspan..

Kom geniet gerus n lekker live musiek aand by die HAP! Hierdie Saterdag!
21/07/2026

Kom geniet gerus n lekker live musiek aand by die HAP! Hierdie Saterdag!

Ons heel eerste suksesvolle Wynkopersklub by die HAP Koffiehuis! Hou ons page dop vir die volgende een!
21/07/2026

Ons heel eerste suksesvolle Wynkopersklub by die HAP Koffiehuis! Hou ons page dop vir die volgende een!

Jou volgende funksie venue! Kontak ons vir enige tipe funksie vir n unieke ervaring met karakter! Jo 0828870504
16/07/2026

Jou volgende funksie venue! Kontak ons vir enige tipe funksie vir n unieke ervaring met karakter! Jo 0828870504

Kom Kyk die Springbok Rugby by Die HAP Koffiehuis hierdie Saterdag op die Groot skerm. 📽️ 🏉GO BOKKE! 🏉💪🏼
08/07/2026

Kom Kyk die Springbok Rugby by Die HAP Koffiehuis hierdie Saterdag op die Groot skerm. 📽️ 🏉
GO BOKKE! 🏉💪🏼

Address

115 Malherbe Straat, Capital Park
Pretoria
0084

Opening Hours

Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 19:00
Sunday 10:00 - 15:00

Telephone

+27828870504

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die HAP Koffiehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die HAP Koffiehuis:

Shortcuts

Share