TrouGoedjies

Directions Website Contact the business

TrouGoedjies Vir ons girlies wat trou, hierdie is die plek vir jou. Trouwebsites | Uitnodiging | Al die klein goedjies

‘N welcome sign is meer as net ’n sign by die ingang. Dis daardie eerste klein touch wat jou gaste welkom laat voel en s...
14/10/2026

‘N welcome sign is meer as net ’n sign by die ingang. Dis daardie eerste klein touch wat jou gaste welkom laat voel en sommer dadelik ’n voorsmakie gee van wat hulle by julle troue kan verwag.

Van elegant en timeless tot iets wat perfek by julle troustyl pas, ons maak seker daardie eerste indruk is ’n mooi een!

Want hoekom boring wees as jy dit spesiaal kan maak? Let’s make your wedding details unforgettable!

It’s the little details your guests will take home and remember long after the last dance. Think personalised wedding ne...
13/10/2026

It’s the little details your guests will take home and remember long after the last dance.

Think personalised wedding newspapers, custom flip-flops, hats, parasols, hand luggage tags, w**e stoppers, something sweet, cosy pashminas or even mini artworks.

Dis nie net wedding favours nie. It’s little pieces of your special day that your guests can keep, use and treasure.

Make it personal. Make it memorable. Make it SO you!

Wedding planning without a wedding planner is like buying a wedding dress without fitting it first… Jou droomtroue verdi...
12/10/2026

Wedding planning without a wedding planner is like buying a wedding dress without fitting it first…

Jou droomtroue verdien die nodige beplanning, aandag aan detail en ’n plan om alles bymekaar te hou.

Meet your new wedding planning bestie: the TrouGoedjies Wedding Planner Journal!

Van jou begroting en guest list tot jou suppliers, checklists en al daardie klein details… keep everything in one place and enjoy the journey to your big day without feeling overwhelmed.

Because your wedding journey should be just as special as the day itself. 🤍

Get your planner and let the planning begin!

Dit is die klein detail wat jou troue van mooi na WOW vat! Van die stationery op jou tafels tot die spesiale touches wat...
09/10/2026

Dit is die klein detail wat jou troue van mooi na WOW vat! Van die stationery op jou tafels tot die spesiale touches wat jou gaste laat sê: “O. WAG. Dis só mooi!”

Because at TrouGoedjies, we believe your wedding should feel like YOU, right down to the tiniest detail.

It’s all in the little goedjies… Your wedding stationery is so much more than just a pretty invite. Dit is the eerste gl...
08/10/2026

It’s all in the little goedjies…

Your wedding stationery is so much more than just a pretty invite. Dit is the eerste glimpse wat jou gaste kry en die klein detail wat hulle laat sê “WOW!”

Van jou save the date tot jou uitnodiging, welkomsbord, menu’s, tafelplasings en al die mooi detailtjies in between… ons ontwerp dit om by jou troue te pas.

Because if your guests are going to say “WOW” before they even arrive… you’re doing it right. 😉

💌 Custom wedding stationery by TrouGoedjies
🇿🇦 Designed with love in South Africa

O yes, we do too!!! We LOVE planning weddings… and we’re pretty damn good at it too! 😉Van die groot goedjies tot die kle...
07/10/2026

O yes, we do too!!! We LOVE planning weddings… and we’re pretty damn good at it too! 😉

Van die groot goedjies tot die klein goedjies wat jy dalk nie eers besef moet gereël word nie, ons het jou!

Want jou troue moet gaan oor liefde, lekker kuier en memories maak… nie oor stress, spreadsheets en “wie moes nou weer die koek kry nie?” 😂

Jy geniet die troue. Ons sort die goedjies uit.

TrouGoedjies. Ons is mal oor troues.

06/10/2026

Sometimes you’re so busy making sure EVERYTHING goes according to plan that you forget to take all the pretty videos you wanted to share. 😂

And honestly? I’ll take that as a win.

This couple were too busy enjoying their wedding day to worry about what was happening behind the scenes… because everything was taken care of, everything went as planned, and they got to actually BE in the moment.

And that, my friends, is one of the biggest reasons to invest in a wedding planner.

✨ Someone keeping an eye on the timeline
✨ Someone coordinating your suppliers
✨ Someone handling the little problems before you even know about them
✨ Someone making sure everything you planned actually happens
✨ And most importantly… someone making sure YOU get to enjoy your own wedding!

A job well done isn’t always a camera full of content. Sometimes it’s a happy couple, a smooth wedding day and two people who got to soak up every single moment. 🤍

Planning your wedding? Let’s make sure you get to enjoy it too. 💍

Een van my nuutste trou websites en ek is sommer bietjie verlief op hierdie een. 🤍Ek love dit om elke paartjie se storie...
01/10/2026

Een van my nuutste trou websites en ek is sommer bietjie verlief op hierdie een. 🤍

Ek love dit om elke paartjie se storie, styl en persoonlikheid in ’n website te probeer vasvang. Nie net ’n mooi prentjie nie, maar ’n plek waar julle gaste alles kan kry wat hulle nodig het voor die groot dag.

Julle venue, julle storie, die program, RSVP’s, akkommodasie, geskenke en al daai klein details wat andersins in 17 WhatsApp-groepe sou verdwyn.

En die beste deel? Julle trouwebwerf kan julle eie styl wees. Sag en romanties, modern en minimalisties, kleurvol en fun… whatever feels like YOU.

Hierdie een is nou een van my favourites. 🥹

Alles op een plek. 🤍Jou troubeplanning, idees, checklists, begroting, vendors en al daardie klein goedjies wat jy maklik...
20/09/2026

Alles op een plek. 🤍

Jou troubeplanning, idees, checklists, begroting, vendors en al daardie klein goedjies wat jy maklik vergeet… alles in een TrouGoedjies wedding planner.

Want troubeplanning is klaar genoeg van ’n mission. Hoekom dit moeiliker maak? 😉

Stuur vir my ’n boodskap om joune te bestel!

Address

Pretoria

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when TrouGoedjies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to TrouGoedjies:

Shortcuts

Share