Spens & Tafel

Call Directions Contact the business

Spens & Tafel Elevated catering experiences. Gourmet platters & harvest tables. Styled for effortless entertaining. Where every table feels like home.

Book in advance to secure your date
📲 076 012 0947

🌿 Maak jou volgende geleentheid ekstra spesiaal met Spens & Tafel.Van vars sout- en soet happies, pragtige toebroodjies ...
09/10/2026

🌿 Maak jou volgende geleentheid ekstra spesiaal met Spens & Tafel.

Van vars sout- en soet happies, pragtige toebroodjies en elegante Harvest Tables tot mooi saamgestelde platters vir enige geleentheid — alles word met sorg voorberei en stylvol aangebied.

Perfek vir verjaarsdae, babatee, kombuistees, werksfunksies, familiebyeenkomste en spesiale vieringe. ✨

📞 Bestellings en navrae: 076 012 0947
📍 Pretoria

Spens & Tafel — mooi kos vir mooi oomblikke. 🌸

🎄 KERSFEES BESTELLINGS IS NOU OOP! 🎄Hierdie Kersfees maak Spens & Tafel & Die Kospotte dit makliker om ’n heerlike, fees...
06/10/2026

🎄 KERSFEES BESTELLINGS IS NOU OOP! 🎄

Hierdie Kersfees maak Spens & Tafel & Die Kospotte dit makliker om ’n heerlike, feestelike tafel saam te stel — sonder al die ure in die kombuis. ❤️

Ons Kersfeesreeks 2026 sluit in:

• Kersfeesmaaltye vir 2, 6 of 12 persone
• Feestelike sout-, grazing- en soetbokse
• Braai bykosse — jy braai, ons sorg vir die res!
• Slaaie & bykosse om jou eie Kersfeestafel saam te stel
• Soet Kersfees bokse & nageregte
• Tradisionele Kersfees vrugtekoeke

Alles word met sorg voorberei, mooi verpak en gereed gemaak om jou Kersdag net ’n bietjie makliker te maak.

📅 Afhaal: 24 Desember 2026
❄️ Kos word verkoel en gereed vir bewaring/verhitting verpak.
📲 Bestellings / WhatsApp: 076 012 0947

Bestel vroeg om teleurstelling te voorkom — ons sal slegs ’n beperkte hoeveelheid Kersfeesbestellings kan aanvaar.

Spens & Tafel x Die Kospotte
Lekker kos. Minder kombuisstres. Meer tyd saam om die tafel. ❤️🎄

Kerstyd is vrugtekoektyd! 🎄🤎Kersfeesbestellings vir Ouma Chrissie se tradisionele vrugtekoek is nou oop!Ryk, klam en pro...
06/10/2026

Kerstyd is vrugtekoektyd! 🎄🤎

Kersfeesbestellings vir Ouma Chrissie se tradisionele vrugtekoek is nou oop!

Ryk, klam en propvol vrugte—’n heerlike bederf vir jou feestafel of ’n spesiale geskenk vir iemand dierbaar. 🎁

1 kg — R305
1,5 kg — R440
2,5 kg — R705

Bestel vroegtydig en maak hierdie Kersfees ekstra lekker! ✨

📲 WhatsApp Annica: 076 012 0947

Bevat neute en alkohol.

’n Tweede spesiale funksie ✨Hierdie een was alles oor ’n oorvloedige, mooi opgeboude harvest-style sharing board — gevul...
03/10/2026

’n Tweede spesiale funksie ✨
Hierdie een was alles oor ’n oorvloedige, mooi opgeboude harvest-style sharing board — gevul met ’n verskeidenheid vleise, vars vrugte, happies en kleurvolle garnering. Perfek vir ’n geleentheid waar gaste kan kuier, deel en sommer net lekker saam eet.

Met sorg voorberei en mooi afgerond deur Spens & Tafel. 🌿
📲 Bestellings & funksie-navrae: 076 012 0947

Jasmyn se Baby Shower 🌸🦋Wat ’n pragtige dag vol sagte kleure, mooi detail en spesiale oomblikke. Van die pienk tafelvers...
03/10/2026

Jasmyn se Baby Shower 🌸🦋
Wat ’n pragtige dag vol sagte kleure, mooi detail en spesiale oomblikke. Van die pienk tafelversiering en blomdetail tot die vars platters, cupcakes en soet happies — alles het so mooi bymekaar gekom vir hierdie besonderse Baby Shower.

Baie dankie dat Spens & Tafel deel kon wees van Jasmyn se spesiale dag. 🤍
📲 Bestellings & funksie-navrae: 076 012 0947

🇿🇦 ’n Proe van Suid-Afrika met Spens & Tafel!Vier Erfenisdag met ’n heerlike mengsel van tradisionele sout- en soethappi...
14/09/2026

🇿🇦 ’n Proe van Suid-Afrika met Spens & Tafel!

Vier Erfenisdag met ’n heerlike mengsel van tradisionele sout- en soethappies — perfek om saam met familie en vriende te deel! 🌿

Geniet melktertjies, koeksisters, hertzoggies, biltongbroodjies, mini vetkoek met maalvleis, mini bobotietertjies en boereworshappies.

🍴 10 persone | 70 happies — R795
🍴 6 persone | 42 happies — R495
🍴 2 persone | 14 happies — R185

📅 Bestellings sluit Dinsdag 22 September
🛍️ Afhaal 24 September vanaf 10:00
📲 WhatsApp jou bestelling na 076 012 0947

Beplan jy ’n spesiale geleentheid? Laat Spens & Tafel die kos hanteer! 🌸✨ Verjaarsdae✨ Troues en verlowings✨ Kombuis- en...
10/09/2026

Beplan jy ’n spesiale geleentheid? Laat Spens & Tafel die kos hanteer! 🌸

✨ Verjaarsdae
✨ Troues en verlowings
✨ Kombuis- en ooievaarstees
✨ Besigheidsfunksies
✨ Gedenkgeleenthede
✨ Familiebyeenkomste

Ons kan ’n spyskaart saamstel volgens jou geleentheid, aantal gaste en begroting.

Stuur vir ons jou datum, aantal gaste en ’n kort beskrywing van wat jy benodig om ’n kwotasie aan te vra.

📲 WhatsApp: 076 012 0947
📍 Pretoria

Elke spesiale geleentheid verdien iets soets! 🎂🌸By Spens & Tafel bak ons koeke en lekkernye wat nie net mooi lyk nie, ma...
08/09/2026

Elke spesiale geleentheid verdien iets soets! 🎂🌸

By Spens & Tafel bak ons koeke en lekkernye wat nie net mooi lyk nie, maar ook heerlik smaak.

Van verjaarsdagkoeke en kolwyntjies tot melktert, kaaskoek, koeksisters en ander gunstelinge — ons berei alles vars en met sorg voor.

Het jy ’n spesifieke tema of kleurskema? Stuur gerus jou idees en verwysingsfoto’s vir ’n kwotasie.

📲 076 012 0947
📍 Pretoria

’n Tafel vol heerlike happies maak enige geleentheid sommer ekstra spesiaal! 😍Ons maak ’n verskeidenheid vars en smaakli...
07/09/2026

’n Tafel vol heerlike happies maak enige geleentheid sommer ekstra spesiaal! 😍

Ons maak ’n verskeidenheid vars en smaaklike platters vir klein én groot geleenthede:

🥐 Sout platters
🍰 Soet platters
🥪 Toebroodjieplatters
🥙 Wraps en croissants
✨ Premium platter-opsies

Bestel vir jou volgende verjaarsdag, vergadering, funksie of familiebyeenkoms.

📲 WhatsApp 076 012 0947 vir ons platter-opsies en pryse.

Bestel asseblief vroegtydig om jou datum te verseker.

From beautiful cakes and cupcakes to generous savoury platters and sweet treats — Spens & Tafel caters for every occasio...
26/08/2026

From beautiful cakes and cupcakes to generous savoury platters and sweet treats — Spens & Tafel caters for every occasion. 🌸

Whether you’re planning a birthday, wedding, kitchen tea, family celebration, corporate function or intimate gathering, we’ll prepare something delicious and beautifully presented for your table.

🍰 Cakes and baking
🧁 Cupcakes and sweet treats
🥐 Savoury and sweet platters
🍽️ Catering for all occasions

Contact us on WhatsApp for enquiries and quotations:
📱 0760120947

Follow Spens & Tafel on Facebook for more delicious creations and updates.

Address

Magalieskruin/Pretoria-Noord
Pretoria

Telephone

0760120947

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Spens & Tafel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Spens & Tafel:

Shortcuts

Share