KareeBos VENUE

KareeBos VENUE A wonderfully rustic venue between Pretoria and Hartbeespoort Dam at the foot of the Magalies Mountain range.

With a special area between rocks and Karee trees for the perfect BBQ experience. A rural experience with a homely feel for the ideal function.

Baie Lekker 60e Verjaardag gevier die naweek by KareeBos! Kontak Hesté as jy die venue wil huur: 0834755796.
14/12/2025

Baie Lekker 60e Verjaardag gevier die naweek by KareeBos!
Kontak Hesté as jy die venue wil huur: 0834755796.

Waar is dit lekker?Hier is dit lekker! Kareebos Venue, tussen Pretoria en Harties.Kontak vir Hesté, die vriendelike een ...
29/10/2025

Waar is dit lekker?
Hier is dit lekker!

Kareebos Venue, tussen Pretoria en Harties.

Kontak vir Hesté, die vriendelike een op die foto, vir besprekings by 0834755796.

Die Venue het buite areas, en 'n onderdakarea wat 150 mense kan akkommodeer.

'n Unieke troue in die veld en onthaal daarna in die Kareebos Venue. Kontak Hesté vir meer inligting en huurtariewe.hest...
06/09/2025

'n Unieke troue in die veld en onthaal daarna in die Kareebos Venue.
Kontak Hesté vir meer inligting en huurtariewe.
[email protected]
Whatsapp: 0834755796

28/08/2025

In die Natuur en onderdak fasiliteite beskikbaar. 'Best of Both Worlds': Mooi bos en klip, netjies toilette, ligte en kragpunte. Parkeringarea beskikbaar. Funksies tot 150 mense.

Kontak vir Hesté per WhatsApp: +27 (83) 475-5796 of epos: [email protected].

Lieflike venue in die veld en tussen kareebome en rotse te huur vir funksies of troues.Bespreek by Hesté:hestevw123@gmai...
26/08/2025

Lieflike venue in die veld en tussen kareebome en rotse te huur vir funksies of troues.

Bespreek by Hesté:
[email protected]
Whatsapp: +27 (83) 475 5796

Geleë tussen Pretoria en Harties teen die voet van die Magaliesberge.

'n Heerlike ruim venue vir funksies in die natuur.Vir daardie onverwagse reënbuie is die grootste area onderdak. Hierdie...
25/08/2025

'n Heerlike ruim venue vir funksies in die natuur.

Vir daardie onverwagse reënbuie is die grootste area onderdak. Hierdie area is geskik om tot 150 mense te akkommodeer.

Kontak Hesté vir besprekings: [email protected] of whatsapp +27(83) 475-5796.

Bedieningsarea met stoorvertrek regs.
19/08/2025

Bedieningsarea met stoorvertrek regs.

Ons het onlangs twee spesiale verjaardae by Kareebos gevier.
19/08/2025

Ons het onlangs twee spesiale verjaardae by Kareebos gevier.

Kareebos Venue Kuier in die bos sonder om erg ver van Pretoria of Harties te ry.
18/08/2025

Kareebos Venue
Kuier in die bos sonder om erg ver van Pretoria of Harties te ry.

Die braai-area is 'n heerlike kuierplek en naby genoeg aan die afdakgedeelte van die venue. Langs die braai-area is daar...
18/08/2025

Die braai-area is 'n heerlike kuierplek en naby genoeg aan die afdakgedeelte van die venue. Langs die braai-area is daar 'n ook 'n kleiner area wat onderdak is wat baie lekker werk vir kosvoorbereiding.

Address

Vontina Plot 14, Charl Avenue, Kameeldrift-West, Gauteng
Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KareeBos VENUE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share