Nita’s Kitchen / Sopvirjou

Nita’s Kitchen / Sopvirjou Nie lus om te kook nie? Not in the mood for cooking? Ons maak dit maklik!

🌿 Hallo Nita’s Kitchen / Sop vir Jou familie 🌿Baie dankie vir julle ongelooflike ondersteuning! 🤍Ek is met dankbaarheid ...
19/05/2026

🌿 Hallo Nita’s Kitchen / Sop vir Jou familie 🌿

Baie dankie vir julle ongelooflike ondersteuning! 🤍
Ek is met dankbaarheid reeds vol bespreek vir hierdie week se bestellings.

As julle graag vir volgende week wil bestel, stuur asseblief julle bestellings so gou moontlik deur om teleurstelling te voorkom. 🍲🥖

Dankie dat julle my klein besigheid ondersteun — ek waardeer elke bestelling opreg! 🌸

Liefde,
Nita’s Kitchen / Sop vir Jou 💚

18/05/2026
Bestel jou soup mugs en kry ‘n gratis 450ml sop van jou keuse!
11/05/2026

Bestel jou soup mugs en kry ‘n gratis 450ml sop van jou keuse!

Hi almal 😊Dit is nou al die derde winter wat *Sop vir Jou! van Nita’s Kitchen* heerlike tuisgemaakte sop maak — en hierd...
05/05/2026

Hi almal 😊

Dit is nou al die derde winter wat *Sop vir Jou! van Nita’s Kitchen* heerlike tuisgemaakte sop maak — en hierdie jaar is beslis geen uitsondering nie! 🍲

Jy kan nou weekliks bestel om reg te wees vir ’n lekker cozy winter ❄️

👉 **Hierdie Donderdag se sop:**
• Dík groentesop met beesvleis
• Heerlike boontjiesop met beesvleis

✨ **1 liter – R85**

Ek maak voorlopig **7 liter van elk**, maar as jy vroeg bestel, kan ek met liefde ekstra maak op aanvraag 🤍

📍 **Optel:** Donderdag in Meyerspark
🚗 **Aflewering:** Vrydag (R30 ekstra)

📲 WhatsApp my gerus om jou bestelling te plaas:
**082 490 4128**

Moenie uitmis nie—dis die perfekte warm ete vir koue aande! 🔥🍲

En nog so ‘n paar! Kiddies Mac & Cheese en Chicken Alfredo.
17/03/2026

En nog so ‘n paar! Kiddies Mac & Cheese en Chicken Alfredo.

Van die disse van vandag se menu by Nita’s Kitchen…
16/03/2026

Van die disse van vandag se menu by Nita’s Kitchen…

Quiche! Lasagne! I CAN do it!
31/10/2025

Quiche! Lasagne! I CAN do it!

Lasagne loading…
24/10/2025

Lasagne loading…

Address

309 Simmetrie Street, Meyerspark
Pretoria
0184

Telephone

+27824904128

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nita’s Kitchen / Sopvirjou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Nita’s Kitchen / Sopvirjou:

Share

Category