03/06/2026
🌿 Safari Outdoor® Couch Conversations 🌿
Sluit by ons aan vir ’n besondere aand saam met die bekroonde skrywer Deon Meyer en televisiepersoonlikheid Nico Panagio.
Geniet heerlike verversings voorberei deur sjef Nic van Wyk, terwyl ons gesels oor jagstories, avontuur en die mense agter die legendes.
📍 Safari Outdoor Stellenbosch
🎟️ Beperkte sitplekke beskikbaar
Bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom.