Vincents AHMP

Vincents AHMP Vincents is 'n restaurant wat enige persoon welkom kan laat voel. Die personeel se glimlagte, wonderlike diens en uitstekende kos sal u laat terugkom!

'n Groep dames wat ons voete onder ons uitgeslaan het! WOW, matrieks 1981, julle was en is amazing! πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™Foto's deur Aria...
23/11/2021

'n Groep dames wat ons voete onder ons uitgeslaan het!
WOW, matrieks 1981, julle was en is amazing! πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™

Foto's deur Ariana Eybers
Dekor gehuur deur Love BeLoved
Stationary deur Impack Signs
Opstel, eetgoed en blomme deur Vincents AHMP

30 Oktober was so spesiale dag.Ons het die matriekgroep van 1991 se 30 jaar reunie, hier by Vincents gehad, en wat 'n gr...
23/11/2021

30 Oktober was so spesiale dag.
Ons het die matriekgroep van 1991 se 30 jaar reunie, hier by Vincents gehad, en wat 'n great groep! πŸ’™πŸ’™πŸ’™πŸ’™

Ek is SO bly ons kan weer reunies by Vincents doen! πŸ’™

Foto's deur Ariana Eybers
Dekor gehuur deur Love BeLoved
Stationary deur Impack Signs
Opstel, eetgoed en blomme deur Vincents AHMP

AHMP matriekafskeid 2020. wow! ongelooflik trots op my span wat Vrydag die AHMP personeelafskeidete gedoen het vir 100 g...
13/12/2020

AHMP matriekafskeid 2020.
wow! ongelooflik trots op my span wat Vrydag die AHMP personeelafskeidete gedoen het vir 100 gaste en gister die matriekafskeid. verwelkomingsboksies vir 530 gaste.
ons is moeg, maar die moeg is dit werd!

local supporting local! thanks for being a loyal customer Sebastiaan Rothmann πŸ‘πŸΌπŸ‘πŸΌ
23/10/2020

local supporting local!
thanks for being a loyal customer Sebastiaan Rothmann πŸ‘πŸΌπŸ‘πŸΌ

14/09/2020

harvest tafel vir konings!
Vrydag, 11 September.

harvest tafel vir konings! Vrydag, 11 September.
14/09/2020

harvest tafel vir konings!
Vrydag, 11 September.

Liewe mense!Spaar jouself die moeite en tyd om na werk voor die stoof te staan en te wonder wat vir aandete gaan wees. B...
15/07/2020

Liewe mense!
Spaar jouself die moeite en tyd om na werk voor die stoof te staan en te wonder wat vir aandete gaan wees. Bestel tuisgemaakte disse by Vincents.
Bestellings kan Maandag oggend, voor 10am geplaas word vir die week vooruit, of elke oggend voor 10am vir die dis van die dag!
Vir enige verdere inligting, of vir bestellings, stuur 'n SMS of Whatsapp na Kristy, 0769480457!
Ons sien uit om vir julle meer familietyd te bied.

Baba tee vir baba MariankΓ©! baie geluk Bianca Homeier en Marcel Kapp!
09/02/2020

Baba tee vir baba MariankΓ©! baie geluk Bianca Homeier en Marcel Kapp!

Address

Bond Street
Pretoria

Opening Hours

Monday 06:00 - 15:00
Tuesday 06:00 - 15:00
Wednesday 06:00 - 15:00
Thursday 06:00 - 15:00
Friday 06:00 - 15:00

Telephone

+27769480457

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vincents AHMP posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vincents AHMP:

Share