14/10/2026
| COWBOYS |
Oulike babatee in ons piekniek venue, Roses & Rust
🤠🤎🤠🤎🤠
Het jy geweet by Enamel Rose:
- is al jou dekor ingesluit?
- is 'n welkom drankie ingesluit?
- is bodemlose koffie en tee ingesluit?
- is die venue hire ingesluit?
Ons doen die hele setup, jy kan net opdaag en die dag geniet!
[email protected]
0832362137
🤎🖤🤎🖤🤎🖤🤎