Adri Nel Live Entertainer

Adri Nel Live Entertainer Singer of all types of music from country to latest,cater for weddings year end functions or any type of gathering..dont need live entertainment?

dont worry we also do DJ work with our own equipment and lighting..give us a call today to make a booking.

Geskryf Deur Jan Nel , musiek gedoen deur Manus Meyer Baie Dankie Vir die pragtige lied Wens oom Jan was nog hier Om dit...
21/06/2022

Geskryf Deur Jan Nel , musiek gedoen deur Manus Meyer Baie Dankie Vir die pragtige lied Wens oom Jan was nog hier Om dit te Kon Sien πŸ˜” ,my musiek video is klaar gemaak luister en geniet..β™₯️β™₯️β™₯️

27/12/2020
25/12/2020

Geseende kersfees aan almal en mag jule n wonderlike dag saam jule gesin he..β˜ƒοΈβ˜ƒοΈβ˜ƒοΈπŸŒ²πŸŒ²

Baie dankie aan rust de winter 4x4 ATV club vir die naweek wat ek by jule kon optree..Dit was n groot eer gewees en dank...
01/12/2020

Baie dankie aan rust de winter 4x4 ATV club vir die naweek wat ek by jule kon optree..Dit was n groot eer gewees en dankie aan oom koos vir die musiek op die kant oom was n ster..:-):-)

Ek doen gauteng area en om indien iemand lewendige musiek benodig..kontak my gerus op 0677679858 dankie.
03/10/2020

Ek doen gauteng area en om indien iemand lewendige musiek benodig..kontak my gerus op 0677679858 dankie.

25/09/2020

Dankie aan Camel Toe pub & grill op die warmbad pad dat ek by Jule kon optree op braai dag.. ons het dit baie geniet en die mense het hule skoene behoorlik los gemaak..

Kom geniet die dag saam ons πŸ˜πŸ‘
22/09/2020

Kom geniet die dag saam ons πŸ˜πŸ‘

ADRI Nel is nou beskikbaar na die lank gewag van covid19 kontak haar gerus indien jy lewendige musiek by jou troue bar o...
27/08/2020

ADRI Nel is nou beskikbaar na die lank gewag van covid19 kontak haar gerus indien jy lewendige musiek by jou troue bar of braai benodig...

25/08/2020

Baie dankie aan Jan Nel vir hierdie pragtige lied 🐾Jou liedjies🐾
Producer Manus Meyer
Skrywer Jan Nel
Gesing deur Adri
Like en share asbπŸŒ„

25/08/2020

Hier is een van my nuutste treffers (Cry myself to sleep) luister en geniet..like en share asb 😍😊

09/05/2020

Baie dankie aan. Liedjieskrywer Jan Nel. Musiek bactrack Calie Henn video vervaardig Meyer Ferreira vir al julle harde werk geen mens kon my musiek vir my better maak nie.
Hi almal hierdie is my nuutste lied en musiek video
Kyk ,geniet en share groot asseblief
Adri Nel

As daar enige donasies geskenk kan word sal dit baie betteken πŸ’–πŸ˜˜
GS Nel
Savings account
Rek no.1450841625
Capitec

08/05/2020

Address

Centurion
Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Adri Nel Live Entertainer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Adri Nel Live Entertainer:

Share