Fabulously Glam

Fabulously Glam “It’s time to relax and refresh at Fabulously Glam! We’re experts at making your children feel

25/06/2019

My hart is so seer om die volgende te tik maar Fabulously Glam gaan hul deure sluit. Tyd vir ‘n nuwe avontuur...
Baie dankie vir al die ondersteuning oor die jare.
Groete 💕

18/05/2019

Lekker bederfdag gehad vir ma's en dogters...
Moet nie die volgende een mis nie...
Want jul gaan verseker spyt wees!!!😜

19/04/2019
Mobile Partytjie....!!!!🎉
12/04/2019

Mobile Partytjie....!!!!🎉

💗💗💗💕
28/01/2019

💗💗💗💕

Grootste voorreg as mense jou kies om hul spesiale dag ekstra spesiaal te maak. Hierdie dogtertjie het nou al voorheen b...
12/01/2019

Grootste voorreg as mense jou kies om hul spesiale dag ekstra spesiaal te maak. Hierdie dogtertjie het nou al voorheen by ons gekuier en Annabelle jy is die oulikste dogtertjie. Ons was bevoorreg om in jou spesiale dag te deel dankie. Hoop net alles wat goed is vir jou. Jy het regtig 'n fantastiese mamma. Mag dit goed gaan... Lekker Verjaar mag daar nog baie meer wees propvol seën!

Daarsy ons nuwe Spa alles met Easygrass...Vir daai buite gevoel binne...Ons kan nie wag om jul te bederf...
11/01/2019

Daarsy ons nuwe Spa alles met Easygrass...
Vir daai buite gevoel binne...
Ons kan nie wag om jul te bederf...

Lekker partytjie gehou!!!🎉
10/12/2018

Lekker partytjie gehou!!!🎉

02/12/2018

Kan nie wag om dit te deel as dit klaar is...😜

02/12/2018

The only indoor outdoor Spa...!😜

11/10/2018

Hi
Daar is bitter min Saterdae nog beskikbaar
ek gee net datums van beskikbaarheid weer deur aangesien daar paar veranderings is/was:

Geen in Oktober.😬🙈

10 November 2018
17 November 2018

15 Desember 2018

Groete 🌺
Charlotte

Lekker Partytjie gehou!!! Nadia Steenkamp Paterson jul het pragtige dogters mag Luané nog baie jare vir julle gespaar wo...
20/08/2018

Lekker Partytjie gehou!!! Nadia Steenkamp Paterson jul het pragtige dogters mag Luané nog baie jare vir julle gespaar word. Mag goedheid en guns haar volg al die dae van haar lewe! Hoop jy het Lekker by ons Verjaar nooi! Want dit was vir ons lekker om haar te bederf!!!😜

Address

360 Trouw Street, Capital Park
Pretoria
0084

Opening Hours

Friday 16:00 - 19:00
Saturday 09:00 - 18:00
Sunday 09:00 - 18:00

Telephone

0827097269

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fabulously Glam posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fabulously Glam:

Share