Legend Promotions

Legend Promotions Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Legend Promotions, Event Planner, 1188 Mvuli Street, Pretoria.

Legend Promotions is a company that does Sporting Events, Music Festivals, Corporate Golfing Days, Product Launches, Marketing Strategies, Artist and Model Management and Glamour Events...

Sien julle almal Saterdag, 1 Junie by TouTrek Park, Gezina!!! Bring die hele gesin saam...
30/05/2013

Sien julle almal Saterdag, 1 Junie by TouTrek Park, Gezina!!! Bring die hele gesin saam...

30/05/2013

Hi Almal! Saterdag is om die draai.. is julle gereed vir Legend Promotions se Sports Town by TouTrek Park in Gezina?? Daar gaan lekker stalletjies wees en Live Entertainment, so bring die hele familie!! As daar enige van julle is wat sal belangstel om "Face Painting" te kom doen die dag.. Los 'n comment of stuur 'n inbox. Sien julle almal Saterdag

Groete
Legend Span

29/05/2013

Nog net 3 dae oor voor ons Legend Promotions Sports Town!! Ons is BAIE opgewonde oor die dag, hoop julle is ook!! Kan nie wag om almal van julle daar te sien om die dag saam ons te kom geniet! Nooi sommer al julle vriende ook...Lekker aand julle awesome mense!

27/05/2013

Onthou om al jou vriende te vertel van ons Sports Town by TouTrek Park, Gezina in Pretoria die Saterdag, 1 Junie!! Hoop om julle ALMAL daar te sien!!

22/05/2013

Ons is opsoek na modelle om deel te wees van ons Sports Town event die 1ste Junie, los gerus 'n comment of stuur 'n mail aan [email protected] , die dag se werk is min en die betaling is goed.. dankie julle!

Baie dankie aan Pieret Functions wat sorg dat die hele Legend Promotions span se hare altyd so mooi lyk!! Julle doen reg...
22/05/2013

Baie dankie aan Pieret Functions wat sorg dat die hele Legend Promotions span se hare altyd so mooi lyk!! Julle doen regtig 'n goeie werk! Ons is altyd reg om 'n funksie by te woon!
Ons kan hulle ook aanbeveel vir enige een van julle wat 'n haarsalon soek rondom die Pierneef area. Skakel gerus vir Pieter by 071 195 8655 en maak vandag nog jou afspraak!

21/05/2013

Onthou om die page dop te hou! Sal binnekort die lys van Celebrities vir ons TouTrek Park event van die 1ste Junie bekend maak... Ons het baie awesome celebs wat die dag gaan bywoon, beslis 'n event om NIE te mis!!

21/05/2013

Goeie More Almal!!! Hou die page dop vir meer inligting oor Legend Promotions se Sports Town wat die 1ste Junie gehou gaan word by Toutrek Park, Gezina!! Die dag gaan propvol pret wees:
- Stalletjies
- Modelle wat jou kar was
- Potjieskos Kompetisie
- Live Rugby (Bulle vs Cheetahs)
- Celebrites!

Hoop om almal daar te sien!

Lekker Dag
Legends Span

20/05/2013

Hi Almal! Hoop die Maandag is nie te blou vandag? Ons het nog so paar plekke oop vir ons potjiekos kompetisie vir ons funksie die 1ste Junie by Toutrek Park, Gezina. So as julle wil inskryf, los net jou epos of nommer as comment, en ons sal U kontak!

Geniet die res van die Maandag

Groete
Legends Span

15/05/2013

Hoop almal het 'n lekker woensdag sover? Ons is steeds opsoek na stalletjies vir ons Sport Town event in Pretoria die 1ste June, as jy belanstel kan jy vir ons 'n epos stuur aan [email protected] of as julle van iemand weet wat stalletjies doen vir feeste, stel hulle gerus in kennis van ons versoek.. Baie dankie

Groete
Legends Span ;-)

09/05/2013

Kom Mense, kom ondersteun ons! Dit gaan lekker wees!

Address

1188 Mvuli Street
Pretoria
0186

Telephone

012 767 8027

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Legend Promotions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Legend Promotions:

Share

Category