20/03/2013
Naand almal, my pakket behels die volgende:
1. Onbeperkte tydperk wat ek die foto's neem vir die betrokke funksie.
2. Onbeperkte hoeveelheid foto's op 'n CD/DVD wat aan jou gegee word vir eie gebruik.
3. My pryse is billuk.
Kontak my gerus vir 'n kwotasie.