17/10/2025
Hengel en kampeer by Bundu Bashing Pretoria Oos: Ongeveer 25km vanaf Silverlakes. Streng “Catch & Release”. Per afspraak alleenlik. Bring jou stap skoene of berg fiets. Pryse vanaf R 120 per volwassene vir dagbesoekers wat hengel. Afslag vir groepe van 4 en meer volwassenes. Ongelukkig geen chalets of winkel nie. Kom hengel of hou n lekker kuier langs n dam. Skakel of WhatsApp Hennie by 07 666 1011 6 Aanwysings op Google Maps.