29/04/2026
Die dag het aangebreek!
Vanaand is die Finaal van Moot vir Moot Music Quiz Night! Daai lekkur bar fridge kry vanaand 'n eienaar! Other prizes also up for grabs. π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯π₯
Ek en Lalie wil eerstens dankie sΓͺ vir al die ondersteuning die laaste twee maande, dit was a massive jol en julle het ons Woensdag familie geword! ππͺπ»π«΅π»
Ons gaan seker maak ons eindig die Quiz met 'n BANG, so trek jou partytjie tekke aan en as always on Wednesdays we wear *PINK*!
πΈ PS. Die Moot se fotograaf Lalitha gaan foto's neem vanaand so trek soveel Pink as moontlik aan! πΈ
ποΈ Ons laat weet julle wanneer Seisoen 3 begin! ποΈ
Anything can still happen tonight, may the best team win!
*MOOT GEES GOOI GOOI!* πΏπ¦πΏπ¦πΏπ¦πΏπ¦πΏπ¦πΏπ¦πΏπ¦πΏπ¦