Ek ken iemand

Ek ken iemand Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ek ken iemand, Pretoria.

Dis Jakaranda-Tyd! 💜
17/10/2022

Dis Jakaranda-Tyd! 💜

Ons het so idee 2022 gaan stroopsoet wees… BEPLANNINGS DAGBOEKE teen slegs R200…
07/01/2022

Ons het so idee 2022 gaan stroopsoet wees…
BEPLANNINGS DAGBOEKE teen slegs R200…

[Eerder laat as NOOIT😆]Voorspoedige 2022 aan almal! Mag almal se nuwe jaar gevul wees met goue blinkers!🎉
07/01/2022

[Eerder laat as NOOIT😆]

Voorspoedige 2022 aan almal!

Mag almal se nuwe jaar gevul wees met goue blinkers!🎉

DAGBOEKE 2022 🤩
04/12/2021

DAGBOEKE 2022 🤩

Ons is M.A.L oor die klein dingetjies in die lewe...
19/05/2021

Ons is M.A.L oor die klein dingetjies in die lewe...

Want ‘n “nuwe normaal” is nou normaal...
29/01/2021

Want ‘n “nuwe normaal” is nou normaal...

Voorspoedige nuwe jaar almal!
01/01/2021

Voorspoedige nuwe jaar almal!

Wat ‘n jaar! 😅Hierdie jaar het ons geleer dat ‘n nuwe normaal moontlik is! Jy het net jou mense om jou nodig- al is dit ...
31/12/2020

Wat ‘n jaar! 😅

Hierdie jaar het ons geleer dat ‘n nuwe normaal moontlik is! Jy het net jou mense om jou nodig- al is dit nou met ‘n masker aan, 1.5m sosiale afstand tussen julle en selfs in kwarantyn!

Wat ‘n fees om te kan sê “ek ken iemand” wat my kan help, my kan ondersteun en daar was vir my deur al die chaos wat 2020 was!

Geseënde Kersfees aan elkeen! 🎄
25/12/2020

Geseënde Kersfees aan elkeen! 🎄

Ons kry net nie genoeg van ons ongelooflike mooi voorblaaie vir 2021 nie! Laat weet ons as jy ook ‘n pragtige, unieke da...
29/10/2020

Ons kry net nie genoeg van ons ongelooflike mooi voorblaaie vir 2021 nie! Laat weet ons as jy ook ‘n pragtige, unieke dagboek wil hê vir 2021!

Ons is besig met unieke dagboeke vir 2021! Jy kan nie meer uniek as dié tydskrif voorblad en maandelikse mandalas om in ...
16/10/2020

Ons is besig met unieke dagboeke vir 2021!

Jy kan nie meer uniek as dié tydskrif voorblad en maandelikse mandalas om in te kleur kry nie!

Laat weet ons as jy ook so unieke dag beplanner wil hê vir 2021!

Gelukkige Vrouedag aan elke geliefde vrou daar buite!
09/08/2020

Gelukkige Vrouedag aan elke geliefde vrou daar buite!

Address

Pretoria

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ek ken iemand posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ek ken iemand:

Share