Charne Grabie Vocalist

Charne Grabie Vocalist Let me ENTERTAIN YOU!!! (Weddings, parties, special events and more... )

28/02/2026
Kolskoot RADIO (Gordonsbaai) ♡♡♡Dankie🙌🏻🙌🏻🙌🏻
16/02/2026

Kolskoot RADIO (Gordonsbaai) ♡♡♡

Dankie🙌🏻🙌🏻🙌🏻

Dankie aan elkeen wat op Bosveld Stereo - 107.5 FM se Top 20 vir "LIEFHE IS N WERKWOORD" gaan stem het. Ons is binne n w...
16/02/2026

Dankie aan elkeen wat op Bosveld Stereo - 107.5 FM se Top 20 vir "LIEFHE IS N WERKWOORD" gaan stem het. Ons is binne n week met 5 spasies op! Wow! Baie dankie! Ek waardeer elke stem so baie!

Baie geluk ook aan Henri Alant wat hierdie week Nr 1 is sy lied - WAT DIT VAT. Ek is trots op jou!

Om vir jou gunsteling te stem, whatsapp die nommer van die lied, dié week op die Top 20 na, 064 115 2281 óf gaan stem Maandae vanaf 12 uur tot Vrydae om 12 uur op die Bosveld Stereo Kompetisie Groep.

Al my liefde,

CG ♡

Sunette Bridges
Rivers & Bridges
Charne Grabie
Kunstenaar Ondersteuningsblad


Charne Grabie Buffelsfontein Boerekroeg en Karnevorie
06/02/2026

Charne Grabie
Buffelsfontein Boerekroeg en Karnevorie


Ek wil graag GROOTfm 90.5 bedank vir die wonderlike geleentheid dat my nuwe liedjie, Liefhe is 'n werkwoord, goedgekeur ...
28/01/2026

Ek wil graag GROOTfm 90.5 bedank vir die wonderlike geleentheid dat my nuwe liedjie, Liefhe is 'n werkwoord, goedgekeur is vir julle speellys. Dit beteken vir my die wêreld, en ek is ongelooflik dankbaar vir die ondersteuning en erkenning. Ek waardeer elke oomblik van hierdie reis!

Sunette Bridges
Rivers & Bridges
Henri Alant



27 Januarie op Bosveld Stereo - 107.5 FM ! Skakel in om "Liefhe is n werkwoord" te luister.Al my liefde,CG♡ Sunette Brid...
26/01/2026

27 Januarie op Bosveld Stereo - 107.5 FM !
Skakel in om "Liefhe is n werkwoord" te luister.

Al my liefde,

CG♡



Sunette Bridges Rivers & Bridges

'n GROOT DANKIE aan die volgende radio stasies vir die goedkeuring van my nuwe lied "LIEFHE IS 'N WERKWOORD".Bosveld Ste...
26/01/2026

'n GROOT DANKIE aan die volgende radio stasies vir die goedkeuring van my nuwe lied "LIEFHE IS 'N WERKWOORD".

Bosveld Stereo - 107.5 FM
Nuusblad
SFM Streek RADIO
Rivers & Bridges

Ek en Sunette Bridges is kinderlik opgewonde oor die lied, en julle ondersteuning word opreg waardeer!

Dankie aan my forever friend en mede kunstenaar Henri Alant vir die PR van hierdie lied.



22/01/2026

Lavender Kontrei Mark hierdie saterdag! Sien jou daar!

Ek sing my nuwe lied - Liefhe is n werkwoord!

Sunette Bridges
Charne Grabie

18/01/2026

Address

Pretoria

Telephone

+27722288531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Charne Grabie Vocalist posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Charne Grabie Vocalist:

Share