Charne Grabie

Call Directions Contact the business

Charne Grabie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Charne Grabie, Pretoria.

Charne Grabie | Singer & Performer
🎶 25+ years of music, passion & unforgettable moments
From the stage to your playlist — I live to share music that makes you feel, sing & dance. ❤️
🎤 Singer • Performer • Recording Artist
🇿🇦 Proudly South African
🎵

06/10/2026



Charne Grabie Full Sunette BridgesRivers & Bridges Music
05/10/2026


Charne Grabie Full
Sunette Bridges
Rivers & Bridges Music

// Ek en Jy! Dit was weer Charne Grabie se beurt vir 'n Sunette Bridges Stormloop song! En hierdie een is dalk die moois...
04/10/2026

// Ek en Jy!

Dit was weer Charne Grabie se beurt vir 'n Sunette Bridges Stormloop song! En hierdie een is dalk die mooiste van hulle almal. Charne, jy is ongelooflik talentvol - ons wens jou net die heel beste toe met jou loopbaan. En Sunette, wat jy vir ons plaaslike onafhanklike kunstenaars beteken is GROOT!

Wat 'n uitsonderlike projek vir ons afrikaanse musiek industrie! Gaan luister gerus Sunette en Charne se "Ek en Jy".


Rivers & Bridges Music

This is the official music video for "Ek En Jy" by Charné Grabie👉 ...

 Ons trek al by 5 000 views! 🎉BAIE DANKIE vir al die liefde en ondersteuning! ❤️Help my om die woord verder te versprei ...
04/10/2026



Ons trek al by 5 000 views! 🎉

BAIE DANKIE vir al die liefde en ondersteuning! ❤️

Help my om die woord verder te versprei – asb. "like", los 'n boodskap en DEEL hierdie lied met jou vriende! 🙌🏻

 Dis hoe ons Saterdag oggend begin met ’n bietjie musiek, liefde en “Ek en Jy”!!!As jy die liedjie nog nie gehoor het ni...
03/10/2026



Dis hoe ons Saterdag oggend begin met ’n bietjie musiek, liefde en “Ek en Jy”!!!

As jy die liedjie nog nie gehoor het nie… gaan kyk die video!
En as jy hom klaar ken — deel hom met jou “Ek en Jy” 😉

🎬 Kyk • ❤️ Like • 🔄 Share

This is the official music video for "Ek En Jy" by Charné Grabie👉 ...

 Woensdag was ’n aand wat ek vir altyd in my hart sal dra… My eerste toekenning ooit, vir ’n duet saam Neil du Preez, ge...
02/10/2026



Woensdag was ’n aand wat ek vir altyd in my hart sal dra… My eerste toekenning ooit, vir ’n duet saam Neil du Preez, geskryf deur Drienie Kelly Joubert. Baie dankie! Ons mammas is trots🏆💝

En toe, asof een blessing nie genoeg is nie… Donderdagoggend is my nuutste enkelsnit “Ek en Jy” amptelik geloods. Geskryf deur Sunette Bridges, stem opnames deur Christie van StarTrax Recording Studio en die vervaardiging deur Rivers & Bridges Music. Hierdie vrou is so goed vir my en my loopbaan. Eks haar ewig dankbaar. Syt begin 2026 vir my gese "ek het jou".. en syt nie net gepraat nie.. the proof is in the pudding!!!! Dankie Sunette🙏🏻❤️

Soveel gebeur op een slag. Soveel om voor dankbaar te wees. 🙏🏻
Hoe geseënd kan een mens wees?

Maar tussen al die musiek, my drome, my salon SSS Beauty & Wellness Studio en my blessings, is daar n man wat my ondersteun, my aanmoedig en saam met my glo, asook twee klein meisiekinders wat my elke dag herinner wat regtig belangrik is. My grootste blessing ❤️ Ek het julle lief met alles in my. Bertus Oosthuizen

My hart is vol. Baie vol.
Dankie Here, vir elke deur wat U oopmaak. 🙏🏻

 EK EN JY!!!My nuwe enkelsnit “Ek en Jy”, geskryf deur Sunette Bridges van Rivers & Bridges Music, is nou amptelik uit!A...
02/10/2026



EK EN JY!!!

My nuwe enkelsnit “Ek en Jy”, geskryf deur Sunette Bridges van Rivers & Bridges Music, is nou amptelik uit!

As jy nog nie geluister het nie — gaan gee hom ’n kans 👇🏻👇🏻👇🏻

https://youtu.be/1utQ_pYeRfI?si=dsuGxTCMz2kcEfRy

En as jy reeds geluister het… deel hom asseblief met iemand wat jy dink hierdie liedjie sal geniet.

Elke luister, like, share en kommentaar help my om my musiek verder te neem.

EK EN JY
🎤 Charné
✍️ Sunette Bridges
🎶 Rivers and Bridges Music

Luister, deel en laat weet my wat jy dink! ❤️

Address

Pretoria

Telephone

+27722288531

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Charne Grabie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Charne Grabie:

Shortcuts

Share