Vachellia Karroo Venue

Call Directions Contact the business

Vachellia Karroo Venue Vachellia Karroo Venue is 'n unieke, rustic, plat op die aarde, opelug venue. Slegs 20 minute buite Pretoria in Kameelfontein/Roodeplaat area. 0834467504

Elopement by Vachellia Garden Venue Lynnwood. Hoe amazingly mooi is hierdie rok?! ๐ŸฅฐFotograaf: Liggedig Fotografie Makeup...
09/10/2026

Elopement by Vachellia Garden Venue Lynnwood. Hoe amazingly mooi is hierdie rok?! ๐Ÿฅฐ

Fotograaf: Liggedig Fotografie
Makeup en hare: Mischief Beauty
Decor en koek: Vachellia Karroo Venue
Huweliksbevestiger: Peet van Heerden

Ons sal nooit gewoond kan raak aan mooi woorde soos die nie...Ons sal dit nooit vanselfsprekend aanvaar nie... Hierdie i...
05/10/2026

Ons sal nooit gewoond kan raak aan mooi woorde soos die nie...

Ons sal dit nooit vanselfsprekend aanvaar nie... Hierdie is alles. ๐Ÿค๐Ÿค

Liefste Yvette & Gavin

Ek weet nie eens waar om te begin om ons dankbaarheid oor te dra in woorde nie.
Ons is so ongelooflik dankbaar dat ons paaie gekruis het met julle en dat ons die voorreg kon gehad het om ons grootste dag by julle te kom deurbring.

Julle het alles so goed beplan en ge-excecute.
Julle het altyd tyd gehad om my 100 vrae te beantwoord met รฑ vriendelik glimlag en geduld.

Van die venue gebruik om klaar te maak, die decor, die kos en natuurlik die gasvryheid kan ek nie anders as om julle te eer nie. Ons gaste kon nie uit gepraat raak oor die kos en die vriendelike diens elke keer wat jy en Gavin verskyn het nie.

Ons harte was so rustig want julle het al die stres op julle gedra, ek was voorwaar รฑ stresvrye bruid op die dag van die troue en selfs voor dit ook.

Ek en Ruan is opreg dankbaar vir julle as mens, en vir julle venue dat als net so mooi ons spesiale dag net ekstra spesiaal gemaak het.

05/10/2026

Dankie Photo Vision Studios Pty Ltd vir die bederf met die mooi live review ๐Ÿซถ๐Ÿผ

Ruan en Juanita๐ŸคOns is mal oor die earthy vibes in die bosveld... Alles komplimenteer mekaar๐ŸฅฐFotograaf: Photo Vision Stu...
04/10/2026

Ruan en Juanita๐Ÿค
Ons is mal oor die earthy vibes in die bosveld... Alles komplimenteer mekaar๐Ÿฅฐ

Fotograaf: Photo Vision Studios Pty Ltd
Makeup en Hare: Mischief Beauty
DJ: One Beat Entertainment

Dit is altyd โ€™n bietjie stresvol wanneer โ€™n paartjie hul troue bespreek voordat hulle die venue gesien hetโ€ฆ ๐ŸฅนMaar in Abb...
01/10/2026

Dit is altyd โ€™n bietjie stresvol wanneer โ€™n paartjie hul troue bespreek voordat hulle die venue gesien hetโ€ฆ ๐Ÿฅน
Maar in Abbi en Danie se geval het hulle die venue eers op hulle troudag vir die eerste keer gesien, omdat hulle in Nieu-Seeland woon. ๐Ÿ‡ณ๐Ÿ‡ฟโค๏ธ
Ek was ongelooflik dankbaar vir Abbi se ma, Alinda, wat my gehelp het om seker te maak ons vang Abbi en Danie se visie vir hulle groot dag vas. ๐Ÿฅฐ
Dankie, dat julle ons blindelings vertrou het met so โ€™n groot en spesiale verantwoordelikheid. Dit beteken vir ons meer as wat julle besef. โค๏ธ
Liggedig Fotografie

As "Chilled bruid" n gesig gehad het. ๐Ÿฅฐ Sneak peak van die twee prag mense wat vandag by ons trou๐Ÿฅฐ๐ŸฅฐPs: Hoe mooi is die r...
26/09/2026

As "Chilled bruid" n gesig gehad het. ๐Ÿฅฐ Sneak peak van die twee prag mense wat vandag by ons trou๐Ÿฅฐ๐Ÿฅฐ

Ps: Hoe mooi is die ruiker?
Pss.. Gav het hom gedoen.
Psss: I know right?๐Ÿ˜



Oomblikke soos die ๐Ÿ˜Dankie Ben en Izani vir die mooi Review. Julle is kosbaar vir ons!!!Fotograaf: Photo Vision Studios ...
23/09/2026

Oomblikke soos die ๐Ÿ˜
Dankie Ben en Izani vir die mooi Review. Julle is kosbaar vir ons!!!
Fotograaf: Photo Vision Studios Pty Ltd
DJ: One Beat Entertainment

Izani Hoodopen_in_new
Local Guide โ€ข 6 reviews โ€ข 11 photos
starstarstarstarstar 31 mins ago
โญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธโญ๏ธ Vachellia Karroo

We can wholeheartedly recommend Vachellia Karroo! โค๏ธ

From the moment we started planning until the last guest left, Yvette and Gavin were personally involved in every detail. They are incredibly hands-on and coordinate the entire wedding themselves .. from setting everything up and decorating to cleaning up afterwards. All the extra effort and attention to detail certainly did not go unnoticed.

We had the most wonderful time and received so many compliments from our guests about how beautiful the venue was. The breathtaking bushveld atmosphere, beautiful surroundings and, of course, the stunning sunset created the perfect backdrop for our special day. ๐ŸŒฟ๐ŸŒ…

All of our guests had an absolute blast and danced the night away! ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ There was so much laughter, love and fun .. exactly how we dreamed our wedding day would be.

What truly makes Vachellia Karroo special, however, is the hospitality, love and passion that Yvette and Gavin put into everything they do. It is impossible not to notice. You can immediately see that they don't simply run a venue .. they do it because they genuinely love what they do. โค๏ธ

And then, of course, there was the delicious food! ๐Ÿ˜ It was the cherry on top .. especially the pumpkin tart! It was so delicious that our guests were lining up for seconds and even thirds! ๐Ÿ˜‚

Thank you, Vachellia Karroo, Yvette and Gavin, for not only making our dream wedding possible, but for making it even more beautiful than we could ever have imagined. Your love, effort and passion have left a lasting impression on us and every one of our guests.

We will be forever grateful. โค๏ธ

With love and appreciation,
Izani & Ben ๐Ÿ’๐Ÿค

11/09/2026

๐‘ฝ๐‘จ๐‘ช๐‘ฏ๐‘ฌ๐‘ณ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘จ ๐‘ฎ๐‘จ๐‘น๐‘ซ๐‘ฌ๐‘ต ๐‘ฝ๐‘ฌ๐‘ต๐‘ผ๐‘ฌ- ๐‘ณ๐’€๐‘ต๐‘ต๐‘พ๐‘ถ๐‘ถ๐‘ซ

Perfek vir intieme ๐—˜๐—Ÿ๐—ข๐—ฃ๐—˜๐— ๐—˜๐—ก๐—ง ๐—ง๐—ฅ๐—ข๐—จ๐—˜๐—ฆ van 8-18 gaste

Alles ingesluit wat jy nodig het om die spesiale oomblikke van n groot troue vas te vang
โค๏ธ ๐—ฆ๐—Ÿ๐—˜๐—š๐—ฆ ๐—ฅ5900 (8 gaste)
Ingesluit:

* Huweliksbevestiger en registrasie van huwelik
* Decor en blomme
* Makeup en hare van bruid in bruidskamer
* Fotografie
* Vol ete
* Sjampanje
* Troukoek
* Confetti
* Handruiker vir bruid
* Musiek en eerste dans
* Fairylights
* 4 ure
* ( Maandae- Donderdae 15:00-19:00)

Whatsapp 0834467504 vir meer inligting oor ons Garden Venue in Lynnwood of gaan loer op Vachellia Karroo Venue in Roodeplaat se page vir ander trou opsies .

11/09/2026

๐‘ฝ๐‘จ๐‘ช๐‘ฏ๐‘ฌ๐‘ณ๐‘ณ๐‘ฐ๐‘จ ๐‘ฎ๐‘จ๐‘น๐‘ซ๐‘ฌ๐‘ต ๐‘ฝ๐‘ฌ๐‘ต๐‘ผ๐‘ฌ- ๐‘ณ๐’€๐‘ต๐‘ต๐‘พ๐‘ถ๐‘ถ๐‘ซ

Perfek vir intieme ๐—˜๐—Ÿ๐—ข๐—ฃ๐—˜๐— ๐—˜๐—ก๐—ง ๐—ง๐—ฅ๐—ข๐—จ๐—˜๐—ฆ van 8-18 gaste

Alles ingesluit wat jy nodig het om die spesiale oomblikke van n groot troue vas te vang
โค๏ธ ๐—ฆ๐—Ÿ๐—˜๐—š๐—ฆ ๐—ฅ5900 (8 gaste)
Ingesluit:

* Huweliksbevestiger en registrasie van huwelik
* Decor en blomme
* Makeup en hare van bruid in bruidskamer
* Fotografie
* Vol ete
* Sjampanje
* Troukoek
* Confetti
* Handruiker vir bruid
* Musiek en eerste dans
* Fairylights
* 4 ure
* ( Maandae- Donderdae 15:00-19:00)

Whatsapp 0834467504 vir meer inligting oor ons Garden Venue in Lynnwood of gaan loer op Vachellia Karroo Venue in Roodeplaat se page vir ander trou opsies .

Mischief Beauty
Vedeo credit: Photo Vision Studios Pty Ltd

Goeie nuus!!! Die 5de Desember 2026 is weer beskikbaar!! Nou meer bekostigbaar as ooit!!Whatsapp 0834467504 vir meer inl...
09/09/2026

Goeie nuus!!! Die 5de Desember 2026 is weer beskikbaar!! Nou meer bekostigbaar as ooit!!
Whatsapp 0834467504 vir meer inligting
Spring voor die datum weer gevat word.

๐Ÿ“Roodeplaat/Kameelfontein area



Address

Plot 81 Nagapie Street Roodeplaat
Pretoria

Telephone

+27834467504

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vachellia Karroo Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vachellia Karroo Venue:

Share

Category