Bos Boogie Music Festival

Bos Boogie Music Festival Bos Boogie Festival aims to give you that awesome outdoors music festival experience right here in Pretoria. Food stalls and bars available.

This year the festival grounds moved even closer to town and will be at Die Eiland venue just of Zambesi Drive (East of the N1) 28, 29, 30 August Bring your tent, Caravan or bush camper for a camp or come only for the day. You can also bring your own drinks if you like. But own drinks are not allowed at the stage area...

Koue drankies, goeie kos, en die ongelooflike TUIN regstreeks op ons verhoog! 🎤✨ Saterdag gaan ’n absolute jol wees by P...
19/05/2026

Koue drankies, goeie kos, en die ongelooflike TUIN regstreeks op ons verhoog! 🎤✨

Saterdag gaan ’n absolute jol wees by Padlangs. Kry jou mense bymekaar en kom skop die aand saam met ons af. Toegang is heeltemal gratis!

📅 30 Mei | 18:00

Sondae is gemaak vir goeie vriende, koue drankies en die beste klanke! 🎸✨Kom kuier saam met ons en die Miss Heidi Duo vi...
19/05/2026

Sondae is gemaak vir goeie vriende, koue drankies en die beste klanke! 🎸✨

Kom kuier saam met ons en die Miss Heidi Duo vir ’n Sondag Musiek Vertoning wat jy nie wil misloop nie.

Bring die hele familie, skop jou skoene uit en kom geniet ‘n lekker Sondag.

📅 31 Mei om 12:30

Vrydag op die verhoog is BAND DAY! 🤘 Ons verwelkom Johnathan Peyper and Band vir 'n onvergeetlike blues-rock vertoning.T...
29/04/2026

Vrydag op die verhoog is BAND DAY! 🤘

Ons verwelkom Johnathan Peyper and Band vir 'n onvergeetlike blues-rock vertoning.

Tafels word vinnig beset, so maak seker jy bespreek betyds om jou plek te verseker.

📞 Skakel ons by 010 500 5301
📍 Derdepark Sentrum, Derdepoort

Geen werk, net musiek! 🚫💼Vrydag is dit Werkersdag en ons gee jou die perfekte verskoning om die huis te ontvlug. Kom kui...
28/04/2026

Geen werk, net musiek! 🚫💼

Vrydag is dit Werkersdag en ons gee jou die perfekte verskoning om die huis te ontvlug.

Kom kuier saam by Padlangs vanaf 12:00 vir 'n dag vol "live" musiek en goeie vibes.

Jy verdien 'n koue enetjie en die beste plaaslike talent op die verhoog. Toegang is gratis, so daar is geen rede om dit te mis nie!

Die stage gaan hierdie jaar besig wees. ⚡️ Moenie die fomo kry nie—ons is reg vir julle.
28/04/2026

Die stage gaan hierdie jaar besig wees. ⚡️ Moenie die fomo kry nie—ons is reg vir julle.

Here follows the band announcements....If you haven't seen or know the Miss Heidi - Band check out there facebook!!! and...
28/04/2026

Here follows the band announcements....
If you haven't seen or know the Miss Heidi - Band check out there facebook!!! and don't miss their show at Bos Boogie on Saturday 29 August. They do bring a special vibe you can buy!!

Dis reg ja. Bos Boogie is aan. Die keer even nog nader aan die dorp. Hier is solank n voorsmaak van wie gaan optree. Vry...
27/04/2026

Dis reg ja. Bos Boogie is aan. Die keer even nog nader aan die dorp. Hier is solank n voorsmaak van wie gaan optree.
Vrydag en Sondag se shows is verniet. Om te kamp R550pp wat entry insluit. Glamping tents is ook available maar sluit jou festival ticket uit.
Kry solank jou kaartjies op die AMFI app hier:
https://amfi.click

Maak reg vir 'n Sondag-kuier soos min! 🎸Daar is niks wat 'n Sondagmiddag so lekker komplimenteer soos die opregte klanke...
21/04/2026

Maak reg vir 'n Sondag-kuier soos min! 🎸

Daar is niks wat 'n Sondagmiddag so lekker komplimenteer soos die opregte klanke van Hoot 'n Anny nie.

Bring die hele familie, bestel iets kouds, en kom geniet die beste musiek-ervaring in die omgewing.

• 🗓 Sondag, 26 April
• ⏰ 12:30
• 📍 Padlangs Restaurant & Bar

Moenie uitmis nie—bespreek sommer nou julle tafel by 010 500 5301! Bespreek vroegtydig om teleurstelling te voorkom.

Maak reg vir ’n aand van onvergeetlike musiek! 🎸 Albert Meintjes & Tanja Storm bring hulle Songs vir die Langpad na ons ...
19/04/2026

Maak reg vir ’n aand van onvergeetlike musiek! 🎸

Albert Meintjes & Tanja Storm bring hulle Songs vir die Langpad na ons verhoog toe. Moenie uitgemis nie!

• Wanneer: Saterdag, 25 April
• Tyd: 18H00
• Waar: Padlangs Restaurant & Bar, Derdepoort

Dis “Net Martin” live op die stage Saterdag aand!Hou jou kalender oop! Saterdag 13 Desember @ 18:30Gratis ingang! Moet d...
10/12/2025

Dis “Net Martin” live op die stage Saterdag aand!Hou jou kalender oop!

Saterdag 13 Desember @ 18:30

Gratis ingang! Moet dit nie mis nie!🔥🎸🎤

Address

301 Moepel Street, Derdepoort
Pretoria
0039

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bos Boogie Music Festival posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bos Boogie Music Festival:

Share