Jol in Afrikaans

Jol in Afrikaans Jol in Afrikaans – Ons bring vir jou feeste, konserte, plaaslike & oorsese vakansies saam met top Afrikaanse kunstenaars.

Kuier, lag & maak herinneringe – altyd in suiwer Afrikaans!

27/07/2026

πŸ₯³πŸŽΆπŸŽΈ

πŸŒ΄πŸ’– GIRLS TRIP na THAILAND saam Irene Louise van Wyk πŸ’–πŸŒ΄SLEGS 3️⃣ DUBBEL KAMERS NOG OOR~~Pak jou tasse, bel jou bestie en ...
20/07/2026

πŸŒ΄πŸ’– GIRLS TRIP na THAILAND saam Irene Louise van Wyk πŸ’–πŸŒ΄

SLEGS 3️⃣ DUBBEL KAMERS NOG OOR~~

Pak jou tasse, bel jou bestie en los jou worries by die huis – hierdie trip is ALLES 😍✈️

✨ Die plan:*
πŸ›οΈ 3 aande in BANGKOK –shop tot jou tas se zip strip, markte, malls & city vibes
🏝️ 2 aand in PHUKET
–phuket aand vibes, kuier tot laat, musiek en pure girls-trip energie πŸ”₯
🌊 3 aande in PHI PHI -EILANDE, strand, son, cocktails 🍹

πŸ₯ Ontbyt elke oggend ingesluit
🚐 Alle vervoer tov die trip ingesluit
β€’ Lughawe ➑️ hotelle
β€’ Hotelle ➑️ hawe
β€’ Ferry retoer kostes
πŸŽ‰ Hope fun, memories & girls-only vibes

❌ Uitgesluit:
✈️ Vlugte
πŸ›‘οΈ Travel insurance (ons help deur TIC)
🍽️ Etes nie genoem
πŸ›₯️ Vele meer aktiwiteite wat later deurgegee sal word! Julle gaan nie stil-sit nie 🀭

πŸ’Έ Hoe werk die betaling?
πŸ’° R11 000 per persoon wat deel
βœ”οΈ R2000 nie-terugbetaalbare deposito per persoon om jou plek en datum vas te maak
βœ”οΈ Maklik afbetaalbaar tot 1 Desember

πŸ‘―β€β™€οΈ Hierdie is meer as ’n vakansie…

Dis laatnag gesels, shopping bags, eiland-sonsondergange en memories vir ’n leeftyd πŸ’•

Besprekings of navrae ☎️064 998 7295 / [email protected]

07/07/2026

KANTOOR: Die man van vele talente en Γ± beslis Γ± hele vibe by enige geleentheid!
Bespreek vir Altus vir jou fees / venue / Veiling / Gholfdag / MC werk / sing optredes en wees verseker van lekker vermaak in sy unike styl.
Kontak Nadia by NvR Management vir navrae en besprekings πŸ₯³

Harmony House Records / Kunstenaar Ondersteuningsblad

Wie is by Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees die jaar?
02/07/2026

Wie is by Innibos Laeveld Nasionale Kunstefees die jaar?

25/06/2026

*πŸŒ΄πŸ’– GIRLS TRIP na THAILAND saam Irene Louise van Wyk πŸ’–πŸŒ΄*

Pak jou tasse, bel jou bestie en los jou worries by die huis – hierdie trip is ALLES 😍✈️

*✨ Die plan:*
*πŸ›οΈ 3 aande in BANGKOK* –shop tot jou tas se zip strip, markte, malls & city vibes
*🏝️ 2 aand in PHUKET*
–phuket aand vibes, kuier tot laat, musiek en pure girls-trip energie πŸ”₯
*🌊 3 aande in PHI PHI* -EILANDE, strand, son, cocktails 🍹

*πŸ₯ Ontbyt elke oggend ingesluit*

*🚐 Alle vervoer ingesluit*
β€’ Lughawe ➑️ hotelle
β€’ Hotelle ➑️ hawe
β€’ Ferry retoer kostes
πŸŽ‰ Hope fun, memories & girls-only vibes

❌ Uitgesluit:
✈️ Vlugte
πŸ›‘οΈ Travel insurance (ons help deur TIC)
🍽️ Etes nie genoem
πŸ›₯️ Vele meer aktiwiteite wat later deurgegee sal word! Julle gaan nie stil-sit nie 🀭

*πŸ’Έ Hoe werk die betaling?*
*πŸ’° R11 000* per persoon wat deel
βœ”οΈ R2000 nie-terugbetaalbare deposito per persoon om jou plek en datum vas te maak
βœ”οΈ Maklik afbetaalbaar tot 1 Desember

πŸ‘―β€β™€οΈ Hierdie is meer as ’n vakansie…
Dis laatnag gesels, shopping bags, eiland-sonsondergange en memories vir ’n leeftyd πŸ’•

Besprekings of navrae ☎️*064 998 7295* / *[email protected]*

25/06/2026

πŸ€ͺπŸ₯³ Paaaaaartyjie ons nou πŸ₯³πŸ€ͺ

Pretoria Montana julle het gevra en ons het geluister πŸ‘ŠπŸ½πŸ˜ƒ.... Kliphard Records met Artist Village bring Justin Coetzee verhoog toe🎀🎢🎼

Bring nou hulle deelπŸ•ΊπŸΌπŸ’ƒπŸ½ en bring die gees 😬 pak die plek vol... ‼️‼️‼️

Artist Village
Audio Mafia SA
Kliphard Events
Kliphard Record
Ferdi J Steyn
Hans Scheepers
Justin Coetzee
Andre Bekker


Brackenfell en Gordonsbaai is julle reg vir 'n bietjie lawaai πŸ₯³πŸ»
25/06/2026

Brackenfell en Gordonsbaai is julle reg vir 'n bietjie lawaai πŸ₯³πŸ»

24/06/2026

🌴πŸ”₯ ZANZIBAR ESCAPE saam met Dirk van der Westhuizen! πŸ”₯🌴

Zanzibar wag vir jou! 😍🍹

πŸ“… 15 - 20 Mei 2027
πŸ’² R13 000 pp wat deel
πŸ’° Deposito: R2000 p.p
πŸ—“οΈ Betaal af tot 15 Maart 2027

πŸŽ‰ Wat maak diΓ© trip next level?
β€’ All-inclusive vibes 🍽️🍹(alle etes, drankies & tourist fee ingesluit)
β€’ Transfers – ons sort alles 🚐
β€’ Beach days + sunset kuiers saam Dirk πŸŒ…πŸŽΆ
β€’ Themed Parties wat jy NOOIT sal vergeet nie πŸ’ƒπŸ”₯
β€’ Pure island energy met β€˜n lekker crowd 😎

❗ Uitgesluit:
β€’ Vlugte (ons agent kan help ✈️)
β€’ Zanzibar insurance ($44 p.p)

🌊 D**k: wit sand onder jou voete, cocktail in jou hand en musiek in die lug…

πŸ‘‰ Hierdie is nie net β€˜n trip nie – dis β€˜n EXPERIENCE!

Bespreek hier πŸ‘‡πŸ‘‡
πŸ“§ [email protected]
☎️ 064 998 7295

Address

Centurion

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jol in Afrikaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Jol in Afrikaans:

Shortcuts

Share