10/01/2022
Heerlike platters op aanvraag.
Plaas vandag jou bestelling vir enige geleentheid.
Ons kan enige platter vir jou bymekaar sit.
Whatsapp my vir bestellings.
Bestellings moet asb 2dae voor die tyd in gesit word.