Thulani Resort & Venue

Thulani Resort & Venue Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Thulani Resort & Venue, Performance & Event Venue, 517 Lavender Road, Wonderboom, Pretoria.

30/08/2026
30/08/2026

๐ŸŽถ VANDAG BY THULANI BOSBAR! ๐ŸŽถ

Kom geniet โ€™n heerlike Sondagmiddag saam met Pieter Marcato by Thulani Bosbar! ๐ŸŽค๐ŸŽธ

๐Ÿ“… 30 Augustus 2026
โฐ 14:00
๐ŸŽŸ๏ธ GRATIS TOEGANG
๐Ÿ“ 513 Lavender Weg, Wonderboom, Pretoria
๐Ÿ“ž 072 604 6038

Bring jou familie en vriende, bestel iets lekker om te eet en drink, en kom geniet lekker musiek en โ€™n gesellige Bosbar-atmosfeer! ๐Ÿ”๐Ÿน๐ŸŽถ

Sien julle by Thulani! ๐ŸŒฟ๐Ÿ’›

๐ŸŒฟ๐ŸŽถ Kom geniet โ€™n besondere Sangdiens saam met Cathy Viljoen by Thulani! ๐ŸŽถ๐ŸŒฟBegin jou Sondag op โ€™n mooi noot met wonderlik...
29/08/2026

๐ŸŒฟ๐ŸŽถ Kom geniet โ€™n besondere Sangdiens saam met Cathy Viljoen by Thulani! ๐ŸŽถ๐ŸŒฟ

Begin jou Sondag op โ€™n mooi noot met wonderlike musiek, โ€™n rustige atmosfeer en goeie geselskap. ๐Ÿ’šโœจ

๐Ÿ“… 30 Augustus 2026
โฐ 11:30
๐ŸŽŸ๏ธ GRATIS toegang
๐Ÿ“ 513 Lavender Weg, Wonderboom, Pretoria
๐Ÿ“ž Besprekings noodsaaklik: 072 604 6038

Bring familie en vriende en kom geniet die oggend saam met ons by Thulani. ๐ŸŒฟ๐ŸŽค

BRAND BY THULANIThulani wil graag bevestig dat daar โ€™n brand uitgebreek het by die woonhuis op die Thulani-perseel.Ons i...
27/08/2026

BRAND BY THULANI

Thulani wil graag bevestig dat daar โ€™n brand uitgebreek het by die woonhuis op die Thulani-perseel.

Ons is uiters dankbaar om te bevestig dat geen persone beseer is en geen lewensverlies plaasgevind het nie.

Ons wil โ€™n besondere woord van dank rig aan ons personeellede wat onmiddellik opgetree en alles in hul vermoรซ gedoen het om die brand onder beheer te probeer bring. Julle vinnige optrede, moed en bereidwilligheid om te help word opreg waardeer.

Ongelukkig is die woonhuis deur die brand verwoes. Ons wag tans op die nodige verslae en bevindinge van die betrokke inspekteurs en owerhede om die oorsaak van die brand vas te stel. Totdat hierdie ondersoek afgehandel is, wil ons nie oor die moontlike oorsaak spekuleer nie.

Aan al ons kliรซnte, vriende en die groter Thulani-familie wil ons baie dankie sรช vir elke boodskap, oproep en woord van ondersteuning en besorgdheid wat ons ontvang het. Dit beteken vir ons baie.

Ons wil ook graag almal gerusstel dat Thulani steeds ten volle operasioneel is en dat ons normale bedrywighede voortgaan.

Ons sien daarna uit om julle steeds by Thulani te verwelkom en met dieselfde vriendelikheid en gasvryheid te bedien.

Dankie vir julle ondersteuning.

Thulani Bestuur

Pretoria!!! Is julle gereed vir die show van die jaar?Lianie May vanaand op die verhoog by ThulaniLianie MayBeperkte sit...
21/08/2026

Pretoria!!! Is julle gereed vir die show van die jaar?

Lianie May vanaand op die verhoog by ThulaniLianie May

Beperkte sitplekke beskikbaar

Address

517 Lavender Road, Wonderboom
Pretoria
0182

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 21:00
Wednesday 08:00 - 21:00
Thursday 08:00 - 21:00
Friday 08:00 - 22:00
Saturday 08:00 - 22:00
Sunday 08:00 - 16:00

Telephone

+27726046038

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Thulani Resort & Venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Thulani Resort & Venue:

Shortcuts

Share