Le'Twine Entertainment

Le'Twine Entertainment We do sound for:
Weddings
Karaoke
Birthdays
Year end functions
Markets
Pubs
Restaurants

And more

Lekker dinge gebeur By YEPPA Pub & Grill vandag.kom maak 'n draai en geniet dit saam onsKaraoke begin 7 uur
17/05/2025

Lekker dinge gebeur By YEPPA Pub & Grill vandag.kom maak 'n draai en geniet dit saam ons
Karaoke begin 7 uur

Karaoke vanaand by  YEPPA Pub & Grill met Le'Twine Entertainment  kom maak 'n draai en kuier lekker saam met onsLekkerst...
07/09/2024

Karaoke vanaand by YEPPA Pub & Grill met Le'Twine Entertainment kom maak 'n draai en kuier lekker saam met ons
Lekkerste pizza special in die dorp! Jy sal nie spyt wees nie
Yskoue drankies wat jou gaan laat smag na nog
Sien julle daar


Karaoke in Pretoria

Kom kuier lekker saam ons vanaand by Twisters vd Hoff  met lekker Karaoke van 18h00 afHeerlike burger specials en baie d...
08/06/2024

Kom kuier lekker saam ons vanaand by Twisters vd Hoff met lekker Karaoke van 18h00 af
Heerlike burger specials en baie drank specials
Sien jou daar

Ons wil net graag van die geleentheid gebruik maak om vir Titanium Graphics te sê baie dankie vir ons nuwe logo vir Le'T...
15/01/2024

Ons wil net graag van die geleentheid gebruik maak om vir Titanium Graphics te sê baie dankie vir ons nuwe logo vir Le'Twine Entertainment.
Nuwe jaar, en baie nuwe dinge oppad. baie dankie vir al julle support. Sonder julle is ons niks

Upcoming events
28/11/2023

Upcoming events

Vrydag aand Karaoke by Die Boom PTA northHeerlike kos by die kombuis asook baie specials by die kroeg. Kom kuier saam en...
28/11/2023

Vrydag aand Karaoke by Die Boom PTA north
Heerlike kos by die kombuis asook baie specials by die kroeg. Kom kuier saam en geniet die aand.

Address

Pretoria
0002

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Le'Twine Entertainment posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Le'Twine Entertainment:

Share