06/10/2026
Eerste bestelling vir die maand is gereed. Dit gaan n lekker dol kombuis wees tot na nuwejaars. Plaas julle bestellings betyds sodat ek my aankope betyds kan doen dat almal hulle koekies en beskuit kan gereed hê vir die vakansie en vir heerlike Kersgeskenke.