Suikerbekkie Deli

Suikerbekkie Deli Suikerbekkie Deli makes the most delicious Platters, Meals, Quiches, Chicken pies.... and LOTS more!!

Bestel die Heerlikste Platters, Lasagnes, Hoenderpastei, Quiches, Koeke, noem net, en ek maak dit. Whatsapp my vir n pry...
09/06/2026

Bestel die Heerlikste Platters, Lasagnes, Hoenderpastei, Quiches, Koeke, noem net, en ek maak dit.

Whatsapp my vir n pryslys net indien.jy belangstel om te bestel by my. Anja 082 846 7663

Ek is geleë in Waverley, maar kan aflewer reg oor Pretoria.

HEERLIKSTE HEERLIKSTE!!! Bestel jou platters, koeke, kosse en enige lekker eetgoed by Anja by Suikerbekkie Deli. Whatsap...
27/05/2026

HEERLIKSTE HEERLIKSTE!!! Bestel jou platters, koeke, kosse en enige lekker eetgoed by Anja by Suikerbekkie Deli. Whatsapp 082 846 7663 vir n kwotasie of pyslys of as jy wil bestel. Ek help graag. Geleë in Waverley Pretoria

Bestel die HEERLIKSTE Platters vir vergaderings, funksies of enige ander geleentheid. Jy sal nie spyt wees nie. Whatsapp...
11/05/2026

Bestel die HEERLIKSTE Platters vir vergaderings, funksies of enige ander geleentheid. Jy sal nie spyt wees nie.

Whatsapp Anja by 082 846 7663 vir n pryslys of n kwotasie.

Ek is in Waverley, Pretoria geleë.

Order any 2 Platters or more and receive a 5% Discount on your order. Special ends 10 May 2026.Whatsapp me for a quotati...
29/04/2026

Order any 2 Platters or more and receive a 5% Discount on your order. Special ends 10 May 2026.

Whatsapp me for a quotation or a pricelist.
Anja 082 846 7663

Situated in Waverley Pretoria

22/04/2026
Goeie dag julle...Suikerbekkie Deli maak die heerlikste Eetgoed. Platters, Quiches, Slaaie, Koeke, Cupcakes, By-kosse vi...
21/04/2026

Goeie dag julle...

Suikerbekkie Deli maak die heerlikste Eetgoed. Platters, Quiches, Slaaie, Koeke, Cupcakes, By-kosse vir enige funksie, noem net en ek help.....

Whatsapp Anja by
082 846 7663 vir n kwotasie volgens jou behoefte of vir n pryslys. Geleë in Waverley - Die Moot. Aflewering kan ook gedoen word teen n koste.

Groete
Anja

Goeie dag julle...Suikerbekkie Deli maak die heerlikste Eetgoed. Platters, Quiches, Slaaie, Koeke, Cupcakes, By-kosse vi...
16/03/2026

Goeie dag julle...

Suikerbekkie Deli maak die heerlikste Eetgoed. Platters, Quiches, Slaaie, Koeke, Cupcakes, By-kosse vir enige funksie, noem net en ek help.....

Whatsapp Anja by
082 846 7663 vir n kwotasie volgens jou behoefte of vir n pryslys. Geleë in Waverley - Die Moot. Aflewering kan ook gedoen word teen n koste.

Groete
Anja

Hallo julle!!Volgende week 27 Februarie is Nasionale Melktert dag😁Plaas julle bestellings betyds om heerlike Melktert  t...
20/02/2026

Hallo julle!!

Volgende week 27 Februarie is Nasionale Melktert dag😁

Plaas julle bestellings betyds om heerlike Melktert te kan geniet😊👩🏼‍🍳

🚗Aflewering kan ook gedoen word teen ekstra koste

Geleë in Waverley, Pretoria

Suikerbekkie groete

Anja

Address

1225 Breyer Avenue Waverley
Pretoria

Opening Hours

07:00 - 12:00

Telephone

+27828467663

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Suikerbekkie Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Suikerbekkie Deli:

Share

Category