15/07/2026
Moenie die belangrikste kontrak van jou lewe vergeet wanneer jy jou troubeplanner se boksies een vir een afmerk nie!
Maak seker jou huweliksvoorwaardekontrak is in plek voor jou groot dag ๐คตโโ๏ธ๐ฐ๐ผโโ๏ธ
Indien nie, trou jy outomaties binne gemeenskap van goedere.
๐๐๐๐๐๐๐๐