Bosparadys party venue

Directions

Bosparadys party venue We are a self catering venue for any private parties or small functions during the week and Saterdays. We are closed on Sundays. Maximum 70 persons

Please whats upp Gerna 072 611 8698 for any enquiries.

🎉💍 Baie geluk met jou 21ste verjaarsdag én met julle verlowing! 🥂❤️
06/10/2026

🎉💍 Baie geluk met jou 21ste verjaarsdag én met julle verlowing! 🥂❤️

Babyshower and Doekebraai🐣
02/10/2026

Babyshower and Doekebraai🐣

09/09/2026

🚨 WAARSKUWING – PASOP VIR ’N VENUE-SCAM! 🚨
Neem asseblief kennis dat ’n scammer Bosparadys Venue se foto’s gebruik om ’n venue teen spotgoedkoop pryse te adverteer.
Die persoon adverteer onder name soos “Devon Works” en “New Age”, en daar kan moontlik nog ander vals name gebruik word. Hy noem dat hy die nuwe eienaar van Bosparadys venue is.
📞 Selfoonnommer wat gebruik word: 083 497 9551
Moet asseblief nie enige geld betaal voordat jy seker gemaak het dat die venue werklik bestaan en dat jy met die regte eienaar kontak het nie.
My raad aan almal wat ’n venue bespreek: ✅ Gaan kyk persoonlik na die venue voordat jy betaal.
✅ Bevestig die venue se ligging en bestaan.
✅ Kontak die venue deur ’n betroubare, amptelike kontaknommer of bladsy.
✅ Wees veral versigtig met pryse wat te goed klink om waar te wees.
Ek plaas hierdie waarskuwing sodat niemand onnodig geld verloor nie. Deel asseblief hierdie boodskap om ander mense te waarsku.

Sommer net n lekker braai🥩🔥🍻
04/09/2026

Sommer net n lekker braai🥩🔥🍻

Always wonderful to have returning customers who love and enjoy the venue! 🥰Therina has now celebrated here six times! 🎉...
15/08/2026

Always wonderful to have returning customers who love and enjoy the venue! 🥰
Therina has now celebrated here six times! 🎉 What a privilege to be part of so many special memories.
🥂

Oscar aand: Kiara wen 1ste plek vir haar rol van 21jaar🥇🏆🎇 Catering: Oppieplasie Catering
02/08/2026

Oscar aand: Kiara wen 1ste plek vir haar rol van 21jaar🥇🏆🎇 Catering: Oppieplasie Catering

Geluk met jou 21ste verjaarsdag 💫🎂🥂🍾
28/07/2026

Geluk met jou 21ste verjaarsdag 💫🎂🥂🍾

65 verjaarsdag viering 🎉
20/07/2026

65 verjaarsdag viering 🎉

It is a boy 💙🍼👣👶
20/07/2026

It is a boy 💙🍼👣👶

Manne doekebraai🍻🔥🍼
05/07/2026

Manne doekebraai🍻🔥🍼

Address

Graham Road Ext Zwavelpoort
Pretoria
0036

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bosparadys party venue posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share