14/06/2026
π Nog 'n tema wat lewe gekry het! π
Ons het hierdie unieke 6/7 verjaarsdagtema vir Hugo saamgestel en ons is mal oor die eindresultaat. Dankie dat ons deel kon wees van jou spesiale dag! π
Party Explosions help jou graag om jou kind se verjaarsdag partytjie op te maak.
WhatsApp ons gerus op 079 073 1815 vir ons pryslys ππ
Koek gemaak deur Vanessa se gebak