12/10/2026
πβοΈπ Dit raak weer daardie tyd van die jaar waar mamma en pappa moet begin dink aan skryfbehoeftes, skoolklere en natuurlik om ALLES te merk! π
π
Maar moenie stres oor elke potlood, liniaal, kosblik en waterbottel se naam nie ons is hier om jou te help!πβ¨
Maak jou kleinding se skoolbenodigdhede sommer ekstra mooi met ons persoonlike skryfbehoefte-etikette. π¦π¦
π A3-vel etikette vir slegs R250!
βοΈ 147 potlood/kryte/uitdraaikryte/koukies stickers
π§° 24 grotter reghoekige stickers
π 4 groot vierkantige stickers
π 16 ronde stickers
πΈ Oulike ontwerpe vir seuns en dogters
βοΈ Perfek vir potlode, boeke, kosblikke en waterbottels
π Gepersonaliseer met jou kind se naam
π¨ Pasgemaakte ontwerpe beskikbaar
π§ Waterbestand
π
BELANGRIK: BESTELLINGS SLUIT 15 DESEMBER 2026!
Moenie wag tot die laaste nippertjie nie, mamma en pappa! π Plaas vroegtydig julle bestellings en maak die voorbereiding vir die nuwe skooljaar sommer 'n bietjie mooier en makliker. π
π² WhatsApp ons vandag by 063 737 7261 om jou bestelling te plaas.
π· die mooiste detail lΓͺ in die klein dingetjies!π·