30/09/2026
Landje bied aan, SPOEGWOLF | 4 Oktober 2026
Spoegwolf het βn jaar lank spandeer om hul malste album nΓ³g te maak.
βn Concept-album oor die kleiner dinge in die lewe. Oor die goed wat maklik ongemerk verbygaan, maar wat uiteindelik die meeste beteken.
Maande en maande se afwerking, jam-sessies en saamdroom het saamgevloei tot βn stuk musiek wat jou tot in jou binneste ruk.
Woorde wat sny.
Instrumente wat streel.
Dromme wat binne jou klop.
Regte musiek. Vir regte mense.
Ons launch die album vir die eerste keer in βn intieme vertoning in Pretoria. Baie beperkte kaartjies - met βn sneak-peak voor dit daarna release sal word. Hoor ons nuwe tunes live voor hulle gestream kan word - en kuier lekker op βn Sondagmiddag.
Kaartjies op iTickets