Narprof Kiddies Events

Narprof Kiddies Events Ons is 'n kreatiewe ontwerp- en drukateljee wat fokus op pragtige geleentheid- en partytjiebenodigdhede.

Met ons unieke temas, vinnige omkeertyd en vinnige aflewering belowe ons jou die beste! Al ons produkte is ontwerp en handgemaak in Suid-Afrika.

Looking for the perfect Christmas gift? πŸŽ…βœ¨Our personalised chocolates are thoughtful, delicious, and affordable β€” ideal ...
11/11/2025

Looking for the perfect Christmas gift? πŸŽ…βœ¨

Our personalised chocolates are thoughtful, delicious, and affordable β€” ideal for friends, clients, or teachers!

πŸ“ž 074 134 6204
πŸ“§ [email protected]

Kersfees is om d draai bestel nou jou Kersfees aktiwiteis pakkies om daardie kleintjies besig te hou0741346204
08/11/2025

Kersfees is om d draai bestel nou jou Kersfees aktiwiteis pakkies om daardie kleintjies besig te hou
0741346204

✨🩰 Mermaid tema waarop Amore  besluit het op n partytjie 🩰✨Maak jou kind se spesiale dag nog meer spesiaal met d pragtig...
04/11/2025

✨🩰 Mermaid tema waarop Amore besluit het op n partytjie 🩰✨
Maak jou kind se spesiale dag nog meer spesiaal met d pragtige party boksies πŸŽ€ Vol propvol verrassing en styl

πŸ’– Handgemaak met sorg en aandag aan detail.

πŸ“ž Kontak my op 074 134 6204
πŸ“§ Stuur ’n e-pos na [email protected]

✨🩰 Vroom Vroom, Sion het besluit op n Jeep partytjie 🩰✨Maak jou kind se spesiale dag nog meer magies met ons Jeep party ...
29/10/2025

✨🩰 Vroom Vroom, Sion het besluit op n Jeep partytjie 🩰✨
Maak jou kind se spesiale dag nog meer magies met ons Jeep party boksies πŸŽ€ Vol propvol verrassing en styl – perfek vir klein seuntjies wat geaag n Jeep wil ry soos pappa

πŸ’– Handgemaak met sorg en aandag aan detail.

πŸ“ž Kontak my op 074 134 6204
πŸ“§ Stuur ’n e-pos na [email protected]

✨🩰 Droom groot, dans liggies! 🩰✨Maak jou kind se spesiale dag nog meer magies met ons Ballerina Partytjie Boksies πŸŽ€ Vol ...
01/10/2025

✨🩰 Droom groot, dans liggies! 🩰✨
Maak jou kind se spesiale dag nog meer magies met ons Ballerina Partytjie Boksies πŸŽ€ Vol propvol verrassing en styl – perfek vir klein dansertjies wat hou van g***s en glimlagte.

🎁 Ideaal vir verjaarsdae, ballet-tema partytjies of as ’n spesiale geskenk.
πŸ’– Handgemaak met sorg en aandag aan detail.

πŸ“ž Kontak my op 074 134 6204
πŸ“§ Stuur ’n e-pos na [email protected]

πŸ«πŸ‘΅πŸ‘΄ Verpersoonlikte Ouma & Oupa Sjokolade Bederf πŸ’Maak jou geskenk uniek en spesiaal – ons skep sjokolade bederf wat ver...
01/10/2025

πŸ«πŸ‘΅πŸ‘΄ Verpersoonlikte Ouma & Oupa Sjokolade Bederf πŸ’

Maak jou geskenk uniek en spesiaal – ons skep sjokolade bederf wat verpersoonlik kan word met ’n boodskap of detail wat net vir jou Ouma en Oupa bedoel is. 🌸✨

’n Smaaklike en hartroerende manier om te sΓͺ: β€œDankie dat julle daar is.” πŸ’Œ

πŸ“ž Kontak ons: 0741346204
πŸ“§ [email protected]

Bestel joune vandag en gee hulle iets om regtig van te glimlag. πŸ’•

πŸ§šβ€β™€οΈβœ¨ Betree 'n WΓͺreld van FeΓ« & Fantasie! βœ¨πŸ§šβ€β™€οΈIs jy op soek na die perfekte tema vir jou prinsessie se spesiale dag?On...
28/09/2025

πŸ§šβ€β™€οΈβœ¨ Betree 'n WΓͺreld van FeΓ« & Fantasie! βœ¨πŸ§šβ€β™€οΈ
Is jy op soek na die perfekte tema vir jou prinsessie se spesiale dag?
Ons "Fairy Verjaarsdag Tema-boksies" bring magie, kleur en sprokiesflair – reg in jou hande!

🎁 Wat jy kry:
🌸 Pragtige feΓ«-geΓ―nspireerde geskenkboksiesπŸ¬πŸ§šβ€β™€οΈ
🌈 Elke boksie is uniek en handgemaak met liefde

✨ Ideaal vir:
πŸ‘§ 1–7 jarige verjaarsdae
πŸ“Έ Tematiese fotosessies
πŸŽ‰ Kleuterskool of huispartytjies

🌟 Beperk beskikbaar – bestel vroeg!
πŸ‘‰ Stuur β€˜n DM 074 134 6204 | [email protected] of los β€˜n πŸ§šβ€β™€οΈ hieronder vir pryse & besprekings.

πŸͺ„ Bring die sprokies na jou partytjie toe – een boksie op β€˜n slag!

πŸ‘œβœ¨ β€œThreenager” Handsak Boksies βœ¨πŸ‘œMaak jou kleinding se 3de verjaardag nΓ³g meer spesiaal met ons stylvolle handsak-boksi...
23/09/2025

πŸ‘œβœ¨ β€œThreenager” Handsak Boksies βœ¨πŸ‘œ

Maak jou kleinding se 3de verjaardag nΓ³g meer spesiaal met ons stylvolle handsak-boksies πŸŽπŸ’–

Perfek vir die klein diva’s wat al groot maniere het! πŸ˜‰πŸ‘‘

Gevul met lekkernye en verrassings wat elke partytjie laat g***s. βœ¨πŸŽ‰

πŸ“ž Kontak my vir meer inligting of ’n kwotasie:
πŸ“² 074 134 6204
πŸ“§ [email protected]

Uniek. Stylvol. Pret. 🌸

πŸŽ“βœ¨ Maak daardie graad se daggie ekstra spesiaal! βœ¨πŸŽ“Vier hul prestasie met ’n Gradeplegtigheid-boksie 🎁 – gevul met heerl...
22/09/2025

πŸŽ“βœ¨ Maak daardie graad se daggie ekstra spesiaal! βœ¨πŸŽ“

Vier hul prestasie met ’n Gradeplegtigheid-boksie 🎁 – gevul met heerlike lekkergoed Γ©n ’n mini-diploma!

Perfek om klein harte trots en opgewonde te maak. πŸ’–

πŸ“ž Kontak my vir meer inligting of ’n kwotasie:
πŸ“² 074 134 6204
πŸ“§ [email protected]

Uniek. Spesiaal. Onvergeetlik. 🌟

πŸ‘‘βœ¨ Prins & Prinses Partytjie Boksies βœ¨πŸ‘‘Maak jou kind se sprokiesdroom waar met ons magiese partytjie boksies! 🎁Vol verra...
18/09/2025

πŸ‘‘βœ¨ Prins & Prinses Partytjie Boksies βœ¨πŸ‘‘

Maak jou kind se sprokiesdroom waar met ons magiese partytjie boksies! 🎁

Vol verrassings, perfek vir koninklike feesvieringe – want elke prins en prinses verdien iets spesiaal. 🌸🏰

πŸ“ž Kontak my vir meer inligting of ’n kwotasie:
πŸ“² 074 134 6204
πŸ“§ [email protected]

Uniek. Kreatief. Koninklik. πŸ’–

πŸŽ‰πŸ» Masha and the Bear Party Boksies πŸ»πŸŽ‰Maak jou kind se partytjie ekstra spesiaal met ons pragtige party boksies!Perfek v...
18/09/2025

πŸŽ‰πŸ» Masha and the Bear Party Boksies πŸ»πŸŽ‰

Maak jou kind se partytjie ekstra spesiaal met ons pragtige party boksies!

Perfek vir klein handjies, vol verrassings en altyd ’n treffer by elke partytjie. 🎁✨

πŸ“ž Kontak my vir meer inligting of ’n kwotasie:
πŸ“² 074 134 6204
πŸ“§ [email protected]

Uniek. Kreatief. Onvergeetlik. 🌸

Address

Indiana Avenue 477. Faerie Glen
Pretoria East
0081

Telephone

0741346204

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Narprof Kiddies Events posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Narprof Kiddies Events:

Share

Narprof Kiddies Events

At Narprof Kiddies Events we aim to provide more than just a product, we aim to provide an experience and it is VERY important for us to have happy and satisfied clients. It is a family owned business creating the magic. When it comes to what we do? Question should be what don’t we do πŸ“·;) SOME OF WHAT WE DO: Design of ALL sorts Wedding, personal, promotional and corporate design and gifting Printing of all stationary Printing of: Mugs, Kids and Adult apparel which includes ladies and regular fit, caps, pens, all gifting, personal, promotional and corporate AND SO MUCH MORE... Laser cutting and engraving We love when clients sends us their ideas, sometimes it is something completely new and then we jump at the opportunity to expand our abilities. Long and short of the story, if we can do it we will, if we can’t we will refer πŸ“·:)