07/10/2026
Dis weer naweek,tyd vir bederf.En waar is die plek?De Skuur restuarant natuurlik.Sluit jou week af met n heerlike Rib en ietsie sterker en bederf jouself Sondag saam met jou gesin met n heerlike Sondagmiddag ete,geen skottelgoed om te was en bietjie meer tyd vir n middag uiltjie knip.Almal welkom.Bespreek vroegtydig.