Limerick lodge

Limerick lodge A tranquil resort, not too far to enjoy and de-stress next to the Vaal river.

12/09/2025
Sonskyn, pret en baljaar! Boek vandag nog jou kamp plek of selfsorg eenheid teen die Vaalrivier teen sakpas pryse!Dagbes...
22/08/2025

Sonskyn, pret en baljaar! Boek vandag nog jou kamp plek of selfsorg eenheid teen die Vaalrivier teen sakpas pryse!

Dagbesoekers welkom- Besprekings noodsaaklik
Dierevriendelik

Aktwiteite sluit in:
Visvang
Swembad met slide
Putt Putt
Speelpark
Volleyball baan
Trampoline
Zipline

WatsApp of bel gerus 082 335 2809 vir enige navrae of besprekings

❄️🔥 Winter Spesiaal by Limerick Lodge! 🔥❄️Kom kuier by ons voor 31 Julie 2025 en geniet al die pret teen ’n spesiale win...
25/07/2025

❄️🔥 Winter Spesiaal by Limerick Lodge! 🔥❄️
Kom kuier by ons voor 31 Julie 2025 en geniet al die pret teen ’n spesiale winterprys! 🎉⛄

Aktiwiteite vir die hele gesin:
🎣 Visvang
🏊‍♀️ Swembad met water-slide
⛳ Putt Putt
🛝 Speelpark
🏐 Volleyball baan
🧗‍♂️ Zip line
🤸 Trampoline

En wanneer die koue begin knaag...
🍽️ Ons winkel is oop! Geniet ’n heerlike spyskaart én lekkernye vir die kinders – warm, lekker en reg uit die hart van die lodge! ☕🍔🍭

👉 WhatsApp of bel ons gerus by 082 335 2809 vir besprekings of enige navrae.

🌟 Moenie hierdie spesiale tyd misloop nie – kom maak warm herinneringe hierdie winter by Limerick Lodge! 🌄🔥

Address

R646
Potchefstroom
9595

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 18:00
Saturday 08:00 - 18:00
Sunday 09:00 - 17:00

Telephone

+27823352809

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Limerick lodge posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Limerick lodge:

Share

Category