Du Plooy Photography

Du Plooy Photography Buitelug Fotos- Verlowings, Couple shoots, Familie of Maternity shoots

Ek is mal oor fotos neem, sou heeldag as ek kon :-) Buitelug fotos is vir my die lekkerste, daar is soveel mooi om ons om te gebruik. So of dit nou 'n couple- , vriende-, verlowing-, maternity of sommer net vir die lekker shoot is... Laat my weet en ons vang die oomblik vas :-)

Baie geluk met julle 1e huweliks herdenking!!! 🎉🍾❤️💐
21/02/2016

Baie geluk met julle 1e huweliks herdenking!!! 🎉🍾❤️💐

Stolen moment xx

Pragtige mamma-2-be!! Het so baie pret gehad met die shoot.  Sien uit om klein Elani te ontmoet xx
20/02/2016

Pragtige mamma-2-be!! Het so baie pret gehad met die shoot. Sien uit om klein Elani te ontmoet xx

Sondag middag editing en die beauty kom op my screen..LOVE
14/02/2016

Sondag middag editing en die beauty kom op my screen..LOVE

Twee spesiale mense se groot dag!! Prentjie mooi troue onder die bome... 'n dag vol lag en liefde. Perfekte dag om die r...
02/01/2016

Twee spesiale mense se groot dag!! Prentjie mooi troue onder die bome... 'n dag vol lag en liefde. Perfekte dag om die res van jul lewe saam mee af te skop, geluk Mnr&Mev Vorster!

{Anzel Doop}  Baie geluk met julle poppie se groot dag Marlize & Adolf! Sussie het pragtig gelyk xx
09/12/2015

{Anzel Doop} Baie geluk met julle poppie se groot dag Marlize & Adolf! Sussie het pragtig gelyk xx

Met Sussie is een van die dae hier het ons gou 'n paar fototjies gaan neem! Trula & Wiehan,julle gaan wonderlike ouers w...
25/11/2015

Met Sussie is een van die dae hier het ons gou 'n paar fototjies gaan neem! Trula & Wiehan,julle gaan wonderlike ouers wees, sien uit om julle prinsessie te ontmoet xx

Lekker dag almal xx
18/11/2015

Lekker dag almal xx

Net so voorsmakie van laas naweek se pragtige troue! Dit was 'n voorreg om deel te wees van hierdie pragtige paartjie se...
04/11/2015

Net so voorsmakie van laas naweek se pragtige troue! Dit was 'n voorreg om deel te wees van hierdie pragtige paartjie se groot dag en nie die hitte of wind kon die 2 verliefdes onder kry. Baie geluk Mnr en Mev Vorster!!

Lovely morning spent with these beautiful ladies and their mothers xx
19/10/2015

Lovely morning spent with these beautiful ladies and their mothers xx

Baaaie laat, maar finally hier! Die mooie pop was 11 dae oud toe ons die geneem het xx
02/10/2015

Baaaie laat, maar finally hier! Die mooie pop was 11 dae oud toe ons die geneem het xx

Sussie het hierdie vreeslik geniet!  Die oulike Minnie Muis het haar 1e verjaarsdag met 'n Cake Smash gevier en die pien...
25/08/2015

Sussie het hierdie vreeslik geniet! Die oulike Minnie Muis het haar 1e verjaarsdag met 'n Cake Smash gevier en die pienk icing was oral :-)

Dis hoe mens koek eet.. te lekker verjaar!
24/08/2015

Dis hoe mens koek eet.. te lekker verjaar!

Address

Bach Straat
Potchefstroom
2531

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 18:00

Telephone

0722477669

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Du Plooy Photography posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Du Plooy Photography:

Share